Beacon Rocks Akkommodasie by Oupa Tippie | LekkeSlaap
+28

Oupa Tippie

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bairnstraat 23, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Oupa Tippie is 'n selfsorg- en troeteldiervriendelike-eiendom in Uvongo. Die vakansiehuis is naby Uvongo se strand en is sowat 4 km vanaf Margate se hoofstrand.

Dié ruim huis het slaapplek vir 10 tot 12 gaste en bestaan uit die hoofhuis met 5 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n eenslaapkamerwoonstel. Die hoofslaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed, die tweede, derde en vierde kamers het elk 'n dubbelbed en die vyfde kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders.

Die kombuis is ten volle toegerus met die nodige toestelle om etes gaar te maak. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder met 18 TV-kanale. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met skaduwee en 'n ingeboudebraai. Parkeerplek vir 2 motors in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar en 'n ekstra 2 skaduparkeerplekke vir 2 motors word voorsien. Gaste mag klein en goedgemanierde troeteldiere saambring.

'n Alarmsisteem wat aan gewapendereaksie gekoppel is, is beskikbaar. Die instansie is die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede verken kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Oupa Tippie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Oupa Tippie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bairnstraat 23, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oupa Tippie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bairnstraat 23, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOPTYrc4uTbqxo4krsVLjFRNvvKeEnEVDPbn69f5QqbmIZcAm9h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 23 Bairn Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.840458188248 30.39257794418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za