Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Beach House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Our Beach House is 'n selfsorghuis in Southbroom. Die tuin bied 'n hek vanwaar jy oor 'n stil straat 50 m na die strand toe kan stap.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en die tweede slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad en stort.

Indien gaste ekstra beddens vir klein kinders benodig kan dit teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is 3 enkelbeddens beskikbaar om hierdie versoek te kan akkommodeer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 12 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n kuierarea buite met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Die huis word volledig skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Our Beach House
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Our Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbYSTaLdLQiGggIVEua0PxOMttEDDSXNwrOW8yEAJKTbP4y6cIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 140 Beach Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.913419728565 30.331334190027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem