LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Our Beach House | LekkeSlaap
+13

Our Beach House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alistairstraat 357, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Our Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige huis met 4 slaapkamers in die kusdorpie Cannon Rocks in die Oos-Kaap. Die huis is net 'n entjie se stap van die strand af en is ideaal vir 'n seevakansie saam met vriende of familie.

Die huis het 4 slaapkamers, 'n kombuis, 'n oopplan-leefarea en 'n kroeg. Die eerste en tweede slaapkamers het koningingrootte-beddens, die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis word 2 keer per week skoongemaak, maar ekstra skoonmaakdienste kan gereël word. Geen karavane of tente word op die perseel toegelaat nie.

Roes Restaurant is net 'n entjie se stap van ons af en gaste kan vir die dag uitry na Boesmansrivier, Kenton-on-Sea en Bathurst.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Our Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Alistairstraat 357, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Our Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alistairstraat 357, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXGwB3Tucufhj0fDtOVKfDb2ar5I7In3e5aGlAJrnpLST2N9VZx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 357 Alistair Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -33.744427585779 26.556745545977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!