LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Our Beach House | LekkeSlaap
+17

Our Beach House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Our Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liezl V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Gesin met tieners

Heerlike seevakansie!

Our Beach House is 'n netjiese, volledig toegeruste eenheid. Ons het heerlik gekuier. Veilige en vinnige toegang tot strand was 'n pluspunt!

Thea C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek is goed geleë met ’n baie mooi see-uitsig.

Vriendelike diens en die blyplek is baie veilig. Gaan vir seker weer daar kom bly. Uitstekende diens en hulpvaardigheid. ’n Skoon en netjiese blyplek.

Mohil Rai R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohil Rai R
Gesin met klein kinders

The ideal long weekend.

Beautiful, clean, and well-equipped accommodation. With the beach just a few steps away, it was the perfect breakaway for my wife, daughter and I. Claire was very helpful as well.

Tharina P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Gesin met tieners

Pragtige en gerieflike woonstel.

Our Beach House se ligging is perfek. Loopafstand na die see, met ‘n lieflike swemstrand en die mooiste rotspoele (moenie jou snorkel vergeet nie!), asook loopafstand na heerlike kafees en restaurante. Die woonstel is baie gerieflik, netjies, veilig en skoon, met alles wat nodig is.

Dina M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina M
Gesin met tieners

Die verblyf was lekker naby aan die strand geleë, met die tidal pool loopafstand van die woonstel af, so ook die swemstrand by Salt Rock.

Ons het baie lekker gebly, die woonstel is netjies toegerus met alles wat mens benodig om te voel jy is tuis. Sal beslis weer daar boek in die toekoms. Regte waarde vir geld.

Maryke N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke N
Gesin met klein kinders

Perfect little beach apartment.

Our Beach House was the perfect spot for our quick getaway to the coast. It was exceptionally well equipped with everything you may need. Just a short walk to the beach. Very quiet complex and the garage is a bonus.

Melanie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Gesin met klein kinders

Ons het gevoel asof ons by ons eie strandhuis was!

Ons het ons wegbreek by Our Beach House terdeë geniet. Die eenheid was pragtig versier met al die geriewe van 'n huis. Ons enigste wens was dat ons 'n bietjie langer kon gebly het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We felt like we were at our own beach house!

We thoroughly enjoyed our breakaway at Our Beach House. The unit was beautifully decorated with all the amenities of a home. Our only wish was that we could have stayed a little longer!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Harry O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en my tipe verblyf.

Parkering is bietjie gewaagd (in- en uitkom). Plek is skoon, ten volle toegerus en beddens is van baie goeie gehalte. Die afwesigheid van insekte dui aan daar word goeie plaagbeheer toegepas. Uitsig was heel indrukwekkend vir my gade. Sy het die uitsig en gerief van stap strand toe hoog op prys gestel. Die naweek was eenvoudig net te kort om die volle waarde van hierdie gerief te geniet. Dankie.

Pieter D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tydperk geniet, paar klein aanpassings nodig om eenheid te verbeter.

Akkommodasie en ligging van eenheid goed, waarde vir geld. Breekware kan moontlik vervang word, baie gechip, geen teepot. Eenheid benodig 'n deep clean om dit puik te maak, daaglikse skoonmaak is slegs 'n eyeblind, slegs in die middel van vloer gemop. Geen klagtes.

Charles E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig met als wat mens benodig.

We most definitely has a wonderful time at Our Beach House, clean, properly maintained and has everything you need to enjoy your holiday to the fullest, the service is also excellent everyone very helpful and friendly. I will definitely be back on our next holiday.

Kate F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate F
Gesin met klein kinders

Baie akkommoderend. Hulle het ons toegelaat om vroeg in te klok sodat my seun kon slaap!

Het 'n wonderlike tyd gehad, dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very accommodating. Allowed us to check in early so my son could nap!

Had a wonderful stay, thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andreas T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas T
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n lekker plek. Sal weer soontoe gaan.

Beste plek vir 'n kort breek. Uitstekende winkelsentrums en restaurante.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Such a great place. We'll go there again.

Best spot for a short break. Excellent shopping places and restaurants as well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rodney M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Gesin met klein kinders

Stunning, stylish and clean beach house. Home away from home. Nothing too much trouble for the owners. Definitely going back!

Owner, Claire, fantastic!

Truida M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida M
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly, skoon en veilig.

Sal vir seker teruggaan na Our Beach House.

Margita S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters tevrede.

Baie dankie aan Claire en Marc, ons het verskriklik lekker gebly. Uitsig is ongelooflik. Die plekkie was so mooi skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer kom. Het so lekker geslaap saans met die seegeluide.

Lize L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Saam met vriende

Pragtige plek.

Die woonstel is baie netjies met als wat mens nodig het. Claire was baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is naby die getypoel waar mens kan snorkel en die mooiste visse kan sien. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Wilhelm D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

Awesome stay, great unit to stay at.

Lock up garage was a bonus.

Our Beach House's terugvoer

Hi Wilhelm, thank you for the great review, much appreciated. Hope to host you again!

Our Beach House
Dina V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Gesin met tieners

Baie netjies en goed toegerus. Heerlik en gerieflik.

Baie gerieflik, waarde vir geld, perfek geleë. Ons gaan beslis weer daar bly!

Hannie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie skoon en netjies!

Ons het baie lekker in Our Beach House gebly. Daar het niks gekort nie en die plek is pragtig, baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Veronica E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras om te sien dat die eenheid so volledig toegerus is.

Baie dankie vir 'n wonderlike eenheid, volledig toegerus met alles wat mens nodig kan kry. Ons sal definitief weer hierdie eenheid oorweeg wanneer ons weer in Shaka's Rock wil tuisgaan.

Ulla K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulla K
Saam met vriende

Ruim en naby die strand.

Ons het vir 'n paar dae aan die einde van November 2018 by Our Beach House gebly. Ons het die ruim opstel met twee slaapkamers geniet. Die balkon kyk uit in die rigting van die strand - aangesien dit die woonstel is op die boonste verdieping van die gebou, is die ander woonstelle in die uitsig na die see. Toegang tot die strand was via 'n klein graspaadjie langs die gebou - gerieflik naby, net 'n paar minute om na die strand te loop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Close to the beach and spacious.

We stayed at Our Beach House for a couple of days end of November 2018. We liked the spacious setup with two bedrooms. The balcony is looking in direction of the beach - as this is the apartment on the top level of the building, the other apartments are in the view line to the ocean. Access to the beach was via a small grass path next to the building - conveniently close, just a few minutes to walk down to the beach.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riëtte L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf naby strand.

Vriendelike diens van eienaars. Het laat aand gehelp met 'n probleem. Mooi uitsig oor die see.

Cheric P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheric P
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik en lekker naby die strand!

Ons het baie lekker by Our Beach House gebly. Die enigste ding vir 'n gesin met klein kindertjies wat dalk nie so lekker werk nie, is dat daar slegs 'n stort is met geen bad, maar die plekkie is stylvol toegerus, en baie gerieflik naby die strand. Ons het baie lekker hier gebly.

Charlize C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het 'n heerlike vakansie gehad en sal definitief weer kom kuier.

Annatjie H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Lekker skoon plekkie met al die geriewe beskikbaar. Sal Our Beach House beslis aanbeveel.

Nico V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie oulike plek, alles wat mens nodig gehad het was daar. Motorhuis is klein, maar tog het Land Rover net-net in gepas. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Uitstekende verblyf.

Monica S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fanasties vir 'n klein gesin.

Our Beach House was ons huisie weg van die huis af. Soveel meer as wat enige mens voor kan vra. Sal beslis weer daar bly.

Janine D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met tieners

Rustig.

Die eenheid is baie gemaklik, smaakvol en skoon. Die eienaars het baie aandag gegee aan klein dingetjies wat die lewe soveel makliker maak. WiFi was nie daar nie, maar ek moet sê, dit was eintlik 'n goeie ding.

Andre B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Foto's van see-uitsig is 'n bietjie misleidend, garage is baie klein, voertuig het nie daarin gepas nie. Balkon baie klein wanneer dit reën, kan jy glad nie braai nie. Binne-in huisie is alles baie mooi en netjies.

Angelique G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

Exellent.

Baie goed. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.

Hans R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good stay.

Except for a couple of cleanliness issues. E.g. furniture not very clean, it is a lovely place to stay.

Our Beach House's terugvoer

Hi Hans, thank you for your comments, we always appreciate honest feedback as it is the only way we can improve and ensure our standards remain high. We have since had all the couches, cushions, curtains, blinds and mattresses professionally cleaned and will repeat this every few months so as to prevent any issues in the future.

Our Beach House
Debbie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Gesin met tieners

Lekker rustige huisie by die see.

Dit is die cuteste, lekkerste huisie by die see. Jy hoef niks saam te vat behalwe jou klere nie. Dankie aan Claire, sy het gebel om te hoor of ons veilig is en of ons ons verrassing gekry het. Sy het uit haar pad gegaan om alles vir ons lekker te maak. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

Andre V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, excellent and excellent.

Wat 'n puik plek! Ons het ons tyd baie baie geniet!

Esmari J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari J
Gesin met tieners

Skoon, perfekte, ongelooflike lekker plekkie.

Vir my was alles wonderlik. Ek dink dis die ideale plekkie vir volwassenens, of ouers met rustige tieners. Die plekkie sou ek nie vir mense met klein kindertjies aanbeveel nie. Die eienaars het opgevolg of ons reg is, wat ook vir my baie goed was, vir ons was die plekkie ideaal. As ek langer gebly het sou ek net daarvan gehou het, as daar nog 'n ekstra remote was om mee op die strand te kon kom. Daar is 'n Weber om op te braai, net nie 'n gewone braaier nie. Ek gee 10/10 vir Our Beach House. Ons was baie tevrede en gelukkig. Die beddens het net so lekker geslaap. Ek sal beslis weer met 'n lied in my hart teruggaan Our Beach House toe.

Retha V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike verblyf en die mooiste huis.

Our Beach House was elke sent werd! Is op lekker plek geleë met 'n baie mooi see-uitsig! Die huisie binne is so mooi en gee 'n lekker see gevoel!! Claire was baie behulpsaam en alles mooi op hul plek! Sien uit vir ons volgende kuier daar!

Annamarie J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J
Gesin met tieners

Dit was regtig netjies en alles om te gebruik was daar.

Goeie diens, sal weer tuis gaan en vir enige iemand aanbeveel. Netjies en skoon.

Susan G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en gemaklik.

Our Beach House is regtig soos jou huisie weg van jou eie huis.

Ivette B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivette B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en op die strand!

Ons het vreeslik lekker gebly, woonstel is netjies en goed ingerig. Lekker naby aan die strand!

Alta M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean - wonderful place.

It was a wonderful experience in a beautiful clean place - will most definitely be back again. Wonderful hosts.

Marisa L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie ontspannend.

Sal weer 'n bespreking maak by Our Beach House. Was rustig gewees en baie netjies en die eienaars doen moeite vir die vakansiegangers.

Mario H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H
Gesin met tieners

Pragtige eenheid

Our Beach House is perfek, ons het heerlik gebly en daar is alles en nog meer in die eenheid wat mens nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Melissa L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend.

Hierdie woonstel is skoon en gemaklik. Ek is mal oor die dekor. Claire en Mark is vriendelik. Ek sal dit beslis vir enigiemand voorstel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very Relaxing.

The apartment is clean and comfortable.I love the decor. Claire and Mark are friendly. I will definitely recommend it to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Our Beach House's terugvoer

Thank you for the great review Melissa. The main thing is that you had a good holiday and I am glad we could be a part of that. We will welcome you and your family back anytime.

Our Beach House
Ronel B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Gesin met tieners

'n Vyf ster plekkie met alles wat jy wil hê.

Ongelooflike vakansiebestemming. Ons gaan beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak. Baie netjies en skoon.

Our Beach House's terugvoer

Thank you Ronel. It was a pleasure having you and your family stay with us.

Our Beach House
Adriaan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B
Gesin met tieners

Baie netjies en goed ingerig.

Die stortdeur lek water.

Our Beach House's terugvoer

Thank you Adriaan. We will have it looked at immediately.

Our Beach House
Cynthia V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia V
Gesin met tieners

Wonderlik, alles wat jy nodig het is daar.

Ons het dit vreeslik geniet. Strand was naby. Verblyf was uitstekend. Spar was op in die straat. Alles wat nodig was, was daar.

Our Beach House's terugvoer

Hi Cynthia, thank you very much for your great review. We are very pleased you enjoyed your stay and we hope to see you again.

Our Beach House
Maricus H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maricus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning op sy beste.

Pragtige plek, so netjies en skoon. En eienaars is wonderlike mense!

Our Beach House's terugvoer

Thank you Maricus. We really appreciate your kind comments and we hope you will visit Our Beach House again soon.

Our Beach House
Simon J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat apartment.

Our beach house is one of the cleanest place I stayed in as I always travel around. All rooms were 120% clean. My spouse enjoyed her time in the neat and well packed and designed kitchen whilst I enjoyed the gas braai. DStv, all channels. We wish we could stay a bit longer, we felt at home. Will be back there soon.

Our Beach House's terugvoer

Thank you Simon, we look forward to welcoming you again.

Our Beach House
Theresa C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Gesin met tieners

Baie gerieflik - dit 'n tuiste weg van die huis.

Baie gerieflik met pragtige dekor en behoorlik ingerig.

Lorraine N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N
Saam met vriende

It was a very relaxing environment — perfect getaway

The place is very neat with modern decor. Has all the necessities of home which other self catering accommodation does not include. We were contacted by Claire on the day of arrival to make sure everything was to our satisfaction. That was a pleasant and unexpected gesture from her which we greatly appreciated. Sadly our stay was too short. Will recommend this place to our family and friends. Thanks for making our time there so memorable.

Our Beach House's terugvoer

Hi Lorraine,

Thank you very much for the wonderful review.
We are glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again soon.

Our Beach House
Jemima B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jemima B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en ontspanne en lekker naby die see.

Alles was perfek behalwe dat die yskas en kamerkaste nie mooi skoon was nie. Ons was mal oor die wit linne en handdoeke.

Our Beach House's terugvoer

Hi Jemima, thank you for your review. It is no excuse, but when you stayed with us, we had back-to-back bookings for weeks and the flat took a bit of strain, which is why it was not up to our normal level of cleanliness, for which we apologize. Since then we have repainted and done a deep clean, so it is hopefully back up to standard. We appreciate your feedback.

Our Beach House
Liezl R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl R
Gesin met klein kinders

Ek kom beslis weer terug!

Die parkering was wel bietjie beknop, die motorhuis bietjie klein - maar die huisie self is so ongelooflik oulik en veilig en naby aan die strand. Ons was baie tevrede.

Marie D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D

Goed ingerig en goed geleë met maklike toegang tot die strand.

Our Beach House is baie smaakvol meubileer, toegerus met alles wat nodig is om lekker vakansie te hou. 'n Mooi paadjie gee maklike toegang tot 'n lieflike strand. Ek sal graag weer daar vakansie gaan hou.

Marianne D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en pragtig skoon en vars. Alles wat jy benodig is daar en ligging is heerlik.

Die woonstel is voorwaar pragtig binne. Binnenshuiseversiering en toebehore is pragtig en voldoende. Die enigste probleem is nommer 1 en 2 se motorhuis is baie klein. Indien nommer 1 buite parkeer is dit 'n probleem. Verder sal ek enige tyd weer teruggaan. Ligging is baie lekker.

Frik B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel skaflik.

As gedeeltelike see-uitsig nie vir jou 'n probleem is nie, is die verblyf die moeite werd. Eienaars is gretig om te help. Volledig toegerus.

Zelri-louise S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stylvolle wegbreek.

Die area is 'n lekker wegbreek plek. Met direkte toegang tot 'n strand is dit ideaal vir paartjies se romantiese strandstappies. Ook naby aan 2 swemstrande geleë asook Thompsons Bay se getypoel en "Hole in the wall". Van die woonstel kan ek niks sleg sê nie. Dis so mooi en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Philip S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Gesin met klein kinders

Ons verwagtinge oortref.

Woonstel was skoon met aankoms en dit was ook maklik om sleutels op te tel. Eienaars was vriendelik en het probeer om ons verblyf lekker te maak. Die toegang tot die strand was 'n groot plus vir ons. Die motorhuis laat mens beter slaap.

Natashia S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia S
Gesin met klein kinders

Sal weer terug wees binnekort, dit voel soos jou eie huis.

Ons kon strand toe loop. Was baie privaat en die kinders het hul gate uit geniet. Ons het alles gehad en nog meer. Al wat jy pak is jou klere. Dit wat 'n self-catering plek moet wees het alles en alles is so modern. Beste vakansie.

Our Beach House's terugvoer

Thank you Natashia,
We are very happy that you enjoyed your stay, we look forward to welcoming you back to our Beach House.

Our Beach House
Gerda V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

Wens ons kon langer bly. Sal beslis weer daar oorbly.

Die dekor in Our Beach House is pragtig. Die eenheid is besonder goed toegerus. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. (Bottel wyn, strandsambrele...)

Our Beach House's terugvoer

Dear Gerda,
Thank you very much for the positive feedback. We hope to see you again soon.
Marc & Claire

Our Beach House
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 2, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ODZkYjU0LWM2OWItNDE4ZC04ZGI5LWRhNjRkMmE0NWIzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 31 Ocean Drive 2 Villa Flamenco 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.511210982291 31.231577396393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!