Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Debbie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Huis weg van my huis. Baie oulik.

Ons is na Ikaiha Africa geskuif. So nie in Out of Africa gebly nie. Sal beslis weer daar bly, mens kan sien die eienaar het baie moeite gedoen om dit gerieflik te maak.

Johan G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Aangenaam.

Fasiliteit het aan ons verwagting voldoen.

Chris Badenhorst B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Badenhorst B

Goed.

Baie lekker gebly. Lekkerste beskuit saam met ons ontbyt koffie gekry.

Marthinus L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Fully equipped unit and friendly reception.

We were relocated to another larger unit due to logistical reasons. We had a wonderful stay though.

Wessel J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J

It was awesome, will come back again for my next visit.

Had an awesome time at OOA.

Joninka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joninka L

Baie tevrede met die eenheid. Goeie waarde vir geld vir 'n oornag stop.

Ek het items by hul vergeet wat hulle met graagte vir my gekoerier het. Baie dankie. Julle het aan al ons behoeftes voldoen.

Dirk G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Vir die een aand wat ons daar gebly het, was dit perfek.

Alles was perfek. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kamer was goed toegerus, skoon en gerieflik. Die mense was vriendelik en verwelkomend met ons aankoms en het ons baie welkom laat voel.

Salim S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salim S

Comfortable and good.

The stay was good, and there were braai facilities available. The host was friendly and helpful.

Dwayne K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne K

Stil, gemaklik.

Baie ja. Vriendelike mense en goeie diens.

Lizette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Sal definitief weer boek - Saligheid vir die siel.

Na 'n lang dag se ry, was die lugversorging, gemaklike beddens en koffie saligheid vir die siel. Alles wat jy nodig het is in die eenheid en die beskuit vir die oggend is heerlik. Die eenheid, beddegoed en yskas is skoon en vars.

Rudolph S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph S

Lekker rustig gebly.

Skoon, ruim en rustige plek soek, dan is dit die plek vir u.

Johan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Kan die oornag plek aanbeveel.

Geen probleem ondervind nie behalwe vir die normale loadshedding.

Leon B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Ideaal vir oornag stop.

Netjiese fasiliteite met alles wat jy nodig het. Die dubbelbed matras was net bietjie verouderd en moet moontlik vervang word.

Jacqui T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui T

Pleasant.

Comfortable and neat.

Marietjie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V

Voldoende, maar kort aandag.

Die kamers was voldoende ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Netheid kort egter aandag. Lugversorging en warm kombers was 'n pluspunt.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jga T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jga T

Arrived late. Owners provided braai meat and were told no need to pay.

Dog on property when we arrived. It was behind the fence. Whether it was theirs or not, it was in an extremely emaciated condition. To see a young dog on the property like that was very distressing. I know the owners have other properties in the town and are busy with them, but surely the person looking after the rooms could not fail to see the condition it was in.

Marié V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marié V

Gemiddeld.

Die toesluithek waar agter die motor slaap was bietjie afgeleef en het 'n klein slot. Die waterpyp het gebars. Ek het vir 40 minute gesukkel om die dame by die gastehuis te bereik. Teen die tyd was die hele plek al nat en vol water. Ek moet erken sy het vinnig vir 'n ander gastehuis gereël waar ons kon bly. Sy was egter vriendelik en gasvry.

Gerda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Veilig en stil.

Heerlik, groot spasie, veilig en heerlik stil.

Heidi G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, vriendelike diens. Daar is ekstra moeite gedoen om vir ons aandete te voorsien want ons het Kersdag daar aangekom.

Rik + Monique P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik + Monique P

Friendly owner.

Bijzonder vriendelijk!

Colleen A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A

Comfortable, safe, secure parking.

Hosts saw to our requests for water, ice, shampoo within less than 30 mins. Comfortable, felt safe, secure parking for 6 motorcycles, good value for money.

Jacques T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Baie goed geleë, netjies en goeie waarde vir geld.

Netjies, goeie waarde vir geld en baie goeie diens.

Gerrit G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Kon lekker op die stoepie sit en kuier. Naby 'n lekker restaurant.

Elisma O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Lekker gebly!

Dit was skoon en netjies. Alles wat nodig is vir oornag verblyf. Ons het lekker gebly.

Danielle K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K

Fabulous.

The place was clean and beautifully decorated. The owner gave us 110% service. Most restaurants close early and we arrived very late. The owner arranged food to be delivered to our door. We definitely enjoyed our stay.

Beatrice W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Perfek vir oornag.

Ons het 'n heerlike ontbyt geniet. Uit die boonste rakke.

Marinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Waarde vir geld.

Ons gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons behoeftes van 'n bad te bevredig. Baie dankie. Ons waardeer dit. Daar was noodligte en 'n gasstoof tydens loadshedding. Baie dankie.

Michelle T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Gemaklik vir oornagverblyf.

Die eenheid is gemaklik vir oornagverblyf en verskaf goeie waarde vir geld. Die gasvrou gee uitmuntende diens en is baie vriendelik en verwelkomend.

Jason S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Good and clean.

For overnight it was good with no problem. Bedding was good and clean, and the room and shower were great.

Chereze C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chereze C

It was a quick stopover en route home.

Was a lovely stay, but we arrived around 18:00 without knowing that all the restaurants would be closed. We were limited to purchasing food from superette to make food.

David S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David S

The stay of the 18th in unit 2 was not very nice or comfortable as it is small.

The stay of the 26th in unit no. 1 was far better. We prefer farm stays just outside these small towns. We are now planning our October 2024 trip to the Western Cape and want to return via Calvinia, Williston, Carnarvon, Colesberg, and Bloemfontein. If you have farm stays on a self-catering basis outside these towns, please let me know via email. A perfect example of what we are looking for is Prior Grange in Springfontein. We have seen the following farms advertised en route home: Rooiberg Gasteplaas near Williston and Sandrivier Guest farm near Carnarvon. Both on the internet look great.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Robynn K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robynn K

Nice and easy.

The process of checking in and out, staying in the place and getting around was nice and easy. Great value for money.

Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Lekker maar dorp het agteruitgegaan ten opsigte van netheid en veiligheid in dorp.

Eenkeer daar oornag. Dorpe rondom Carnarvon lyk beter versorg en meer welkom.

Phillip C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip C

Very pleasant.

The young lady was very helpful.

Danietza K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Danietza K

Baie oulike plekkie, groot genoeg vir 3 persone.

'n Braai-plekkie op jou voorstoep. Die area het vir ons dodgy gelyk, maar daar was geen probleme deur die nag gewees nie. Dit is veilig.

Hermien L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L

Besonders.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons laat aand te laat inklok. Die kamer was ongelooflik skoon, ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Hermien, aghh dis so lekker om sulke vriendelike woorde te lees. Mag ons jul sommer nog vele kere hier ontvang. Mooiste wense.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Monique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Baie lekker oorgeslaap oppad van Pretoria na Paternoster. Vriendelik en gasvry.

Baie lekker oorgeslaap oppad van Pretoria na Paternoster. Vriendelik en gasvry.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Dankie Monique. Om sulke pragtige kommentaar te kry, is vir ons in die gasvryheidsbedryf sò ondersteunend. Ons sal jul graag vorentoe weer wil ontvang hier in die Karoo. Groete. Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Hester G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Al 'n paar keer hier oorgeslaap en nog altyd skoon, vriendelike diens

Baie dankie, ons het lekker gebraai en lekker geslaap.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Baie dankie, liewe Hester en kie! So lekker om positiewe gaste in te boek.
Jul maak 'n gasvrou se lewe gelukkig en vredevol. Mag jul 'n pragtige Kerstyd en feestyd ervaar.
Ons sien vorentoe weer!!!

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Nadjoema D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadjoema D

Wonderful welcome and very friendly host.

We got more than what we expected. Wonderful host and awesome place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik verwelkom en baie vriendelike gasheer.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Wonderlike gasheer en ongelooflike plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

I missed this excellent review! Thanks, Nadjoema, you warm my heart by reading this positive comment. Hope you are still doing fine!

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Louisa G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa G

Interessant.

Dit is 'n baie nice plek. Sal weer daar slaap.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Goeiedag Louisa, baie dankie dat jy tyd ingeruim het om die navrae te voltooi. Dit word opreg waardeer, en baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ek is jammer dat ek weg was en jul nie persoonlik kon ontvang nie. Ek is baie bly dat julle dit geniet het, en ja, ons sien mekaar verseker weer. Vriendelike groete, Marie.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Daleen P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen P

Thankful for air-con in hot Karoo.

It has all one needs. Perhaps a bit cramped for a family, but will work well if it is just a sleep over.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Daleen goeiemiddag.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, ons plekkies hier op Carnarvon is net n sleep-over op pad deur na die suide of die ooste.
Mooi 2019 vir julle.
Groete,
Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Hannetjie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Vriendelike diens, skoon en volledig.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en volledig toegerus. Aan te beveel vir enige persoon wat oornagverblyf soek.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Beste Hannetjie,

Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was so heerlik om jul gesin hier te ontvang. Pragtige, vriendelike mense wat mos net ons Karooharte verwarm. Dankie ook vir jou vriendelike SMS wat ons ontvang het met jul vertrek. Ek hoop en vertrou dat ons weer vorentoe vir julle hier op Carnarvon kan ontvang.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Pieter P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Netjies en gerieflik.

Baie netjes en waarde vir geld. Sal definitief weer daar gaan bly. Eienaar voorsien pap vir ontbyt en melk, koffie en tee. Dit kry jy nie sommer vir die prys nie.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou vriendelike, positiewe en opbouende kommentaar. Dit word opreg waardeer. Werklik 'n riem onder die hart om sulke gaste te ontvang hier op ons dorpie. Wens jul 'n pragtige 2018 toe en vertrou dat ons weer vir jul vorentoe sal ontvang op Carnarvon.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Francois S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois S

Nagmerrie.

Twee nagte bespreek en betaal, net een gebly. Oordeel self as die volgende in die dokumente in die eenheid is. "Please do not use two electrical appliances. The electricity will trip" (Installasie is 'n gevaar.) "Should you be disturbed after the set time, please contact the local police."

Sharlene S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene S

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly. Sal weer van julle gebruik maak. Baie dankie Marie vir vriendelikheid.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Sharlene, baie dankie vir jou terugvoer! Dit was heerlik om julle te ontvang. Mag julle n ongelooflike mooi Kerstyd tegemoet gaan. Vriendelike groete. Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Lillian B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian B

Baie skoon met 'n goed toegeruste kombuis.

Sien sterre.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Lillian, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer! En veral dat jul moeite doen om terugvoer te gee! Dit beteken vir ons baie. Wens julle n pragtige 2017 toe vol voorspoed en seëninge. Groete. Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Alta V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Baie vriendelike ontvangs.

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Braaiplek van uitstaande gehalte. Ons sal weer daar oorbly in die toekoms. Ons is dankbaar vir die waarde vir geld.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Jan, baie dankie vir jou vriendelike boodskap.
Dit word opreg waardeer en dit beteken vir my baie.

Groete, Marie

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
David F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David F

Nice room for a stopover between the Cape and Joburg.

The room was very nice and comfortable and nicely if a bit overdone decor. There is TV, fridge, outdoor braai and everything needed for a nice comfortable stay.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Thank you for your positive response.
Much appreciated!

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Rentia R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia R

'n Ander mooi.

Dit was baie lekker.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise se terugvoer

Baie dankie.Opregte waardering vir positiewe terugvoer en dat jul spesiaal moeite doen om terugvoer te gee.
Dit beteken baie vir ons plattelandse plekkies.

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zahnstraat 12, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d79b3dba39b55b127076e709a1beea3c6f410a595b820412d0ff55ad3689a3854ae973175ce1bd4023a06a1195abc7cae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang