Outeniqua Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 15 Des 2019.

Beskrywing

Outeniqua Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Hoekwil, Wildernis, 'n uiters gesogte vakansiebestemming op die Tuinroete in die Wes-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 mense in 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, en 'n stoof met 3 gasplate in die kombuis.

Die oopplan-leefarea langs die kombuis het 'n eetarea met 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het gerieflike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n groot, houtdek met 'n asemrowende uitsig op die berg en oor die woud. Daar is ook draagbare braaigeriewe en 'n groot ingeboude braai.

Outeniqua Cottage skuil in 'n doodloopstraat, so dit is baie stil en privaat. Gaste staan gereeld op die veranda en bewonder die getjilp van die voëltjies. Toeriste vlug gereeld na Wildernis vir die strande en rustige oseaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Outeniqua Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Outeniqua Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 15 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za