Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua enRoute

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Outeniqua enRoute
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met tieners

Baie netjies. Beste ontbyt en vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly. Baie netjiese kamers en linne. Perfekte ligging in George. Heerlikste ontbyt en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag-akkommodasie in George.

Ons kamer het alles wat ons nodig gehad het, TV - vir my man, WiFi en 'n dubbelplug. Ontbyt was heerlik en alles was mooi, skoon en netjies, ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua enRoute se terugvoer

Baie dankie Mercia, ons waardeer opreg jul mooi kompliment.

Outeniqua enRoute
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Enjoyed our stay. Room was nice and clean and was welcomed in a friendly manner by our host. Great breakfast the next morning. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uwe H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe H
Gesin met tieners

Beautiful accommodation with friendly staff.

The rooms were lovely with very comfortable beds. Everything was clean. The breakfast was also great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Los hande die beste gastehuis ooit! Baie dankie vir alles, julle almal. Hierdie plekkie en al sy mense is briljant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri A
Gesin met klein kinders

Netjies en sentraal.

Plek is skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik kuier met vriendelike personeel en in skoon, netjiese kamer geslaap.

Die personeel was besonders. Ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Ontbyt was heerlik en kamer was mooi skoon en netjies. Ons het so tuis gevoel! Sal beslis vir enige persoon aanbeveel. Ek sal beslis terug wees, veral vir die uitstekende personeel. Het die dames so geniet! Hulle is regtig goud werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Baie mooi plek met die vriendelikste mense.

Sal beslis weer ’n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig.

Was laat daar en weer vroeg weg. Maar was so die moeite werd. Sal definitief weer daar stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurentia F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laurentia F
Gesin met tieners

Nice and peaceful.

Beautiful and clean. Fire extinguisher needs servicing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host, neat and comfortable accommodation.

Beautifully decorated accommodation, attention to detail, fully enjoyed the breakfast!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike gasheer, netjiese en gemaklike verblyf.

Pragtig versierde akkommodasie, met aandag aan detail, het die ontbyt ten volle geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G
Gesin met klein kinders

Baie mooi blyplek.

Kamers is modern, netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en dit was net n plesier om daar te bly. Mens kry beslis waarde vir jou geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kan nie net vir een nag daar bly nie.

Die mense is baie gasvry, hulpvaardig en jy voel sommer tuis sodra jy by die elektriese hek inry. Baie dankie vir 'n goeie en rustige ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 51, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0QQRpzt1UavgBzexkJ12acgC2YirhO1Lr32eNWAY4GGgo06ch0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 51 Plover Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.950324330048 22.451757788658