LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Outeniqua Moon Percheron Stud & Guest Farm | LekkeSlaap
+152

Outeniqua Moon Percheron Stud & Guest Farm

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Outeniqua Moon Percheron Stud & Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Henk P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende perdeplaas-ervaring.

Was baie interessant om te leer van die Percheron perde ras - was aan meeste van die 18 perde voorgestel en Peter het elkeen se geskiedenis en persoonlikheid beskryf. Die honeymoon suite het 'n lekker stoep, mooi uitsigte en het selfs kunstige eetgerei. Die rit met die perdekar het die krag van die tipe perde wonderlik uitgewys.

George H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George H
Gesin met klein kinders

Rustig en stil!

Troeteldiervriendelik en heerlike kos, behulpsame personeel wat jou laat tuis voel, het dit baie geniet om daar te kon wees.

was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, , Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa08ecc55f6c35c52baa024e85bd51e9419364e388b3fd8eecad72a0d5af3c18d23b406bbe780d18c18b97c141a1dc51b1bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R328 Ruiterbos 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.956051 22.043402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!