Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua on C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 291, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Outeniqua on C is 100 m vanaf die strand en bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel in Outeniekwastrand met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n paartjie wat net wil ontspan.

Die woonstel is op die grondverdieping van die hoofhuis en het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n privaat ingang, 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kinders kan op die stapelbed in die sitarea slaap en linne word voorsien. Gaste moet egter hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas, vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Daar is 'n sitarea met 'n slim-TV met WiFi vir stroomdoeleindes (opsioneel).

Braaigeriewe en 'n rooster word voorsien, en daar is parkeerplek op die perseel. Outeniqua on C is 'n rookvrye instansie en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan op die strand gaan stap, swem, hengel of sweefski, in Desember dolfyne sien en tussen Julie en Oktober moontlik ook walvisse. Diegene wat avontuurlustig is, kan George besoek wat sowat 20 km ver is en Mosselbaai is 24 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Outeniqua on C sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 291, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 291, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaa5d84fec8c05f8294f5b53a7fed2eace2d3bc6ea17651d455e10dab2e01fd5b924b232e4386aeb1c1632abaf6e945f85ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 4 mense 291 Gleniqua Drive Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.05017 22.282974535582