LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Outeniqua Travel Lodge | LekkeSlaap
+44

Outeniqua Travel Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Outeniqua Travel Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charmaine C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Huis weg van die huis.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Andre G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie gaaf, en rustige atmosfeer.

Ons het die verblyf geniet en die buite tuine is baie pragtig, sal beslis weer daar gaan kuier.

Paula S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Comfortable and welcoming.

Philip V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge is baie netjies

Ons het baie lekker geslaap en is vriendelik ontvang.

Jeannie M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie M
Gesin met tieners

Comfy beds, wonderful shower, well equipped kitchen with tea and coffee and friendly, helpful hosts!

Will definitely return.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Thank you for your kind words.

Outeniqua Travel Lodge
Ansa S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, skoon en netjies.

Sal aanbeveel aan almal wat George wil besoek. Voel soos huis.

Annetjie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S
Enkelreisiger

Oornag vir paar nagte.

'n Geskikte plek om te oornag. Die kamer en badkamer was ruim en skoon en loop uit op 'n pragtige gemeenskaplike binnetuin en sit area. As liefhebber van antieke meubels het ek tuis gevoel en ook van die wye verskeidenheid boeke gelees. Die kombuis was skoon en die koffie baie welkom na 'n lang dag uit. Die kombuis is goed toegerus as jy self wil kosmaak. Bring proviand saam as jy laat of op 'n publieke vakansiedag inklok want daar is nie winkels wat laat oop is naby nie. Die parkering is veilig en die WiFi baie handig. Die omgewing is stil en pragtig. Dankie dat ek my honde kon saambring.

Maria V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornagplek gesoek. Ou huis met baie rustige atmosfeer.

Die kamer was ruim met 'n lekker groot badkamer. Baie netjies. Die kombuis was beskikbaar om self koffie te maak. Ons het die koffie in die gemeenskaplike leefarea geniet. So rustig en ontspannend om na die mooi tuin te kyk met die voëltjies wat oral rondvlieg.

Riana E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en gerieflik.

Die gastehuis is pragtig. Die kamer was gerieflik, groot en goed toegerus behalwe dat daar geen haardroër was nie. Die lekkerste was die vars reuk van skoon beddegoed as jy instap.

Mandy J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n baie lekker en stil wegbreekkans vir my en my man.

Ek sal dit nie aanbeveel aan die persone wat 'n lekker kuier naweek met vriende wil deurbring nie. Baie lekker en fantasties.

Chante D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D
Gesin met tieners

Prakties, netjies en skoon.

Ons verblyf was aangenaam.

Brian R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our destination of choice in George.

Probably the sixth time we have overnighted at Outeniqua Travel Lodge in the last 3 years and will certainly be back. Sue is the best!

Gail A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail A
Besigheidsreis

Met all my requirements for an overnight stay.

Clean and comfortable. The community kitchen is a really good idea and very well equipped.

Etienne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Besigheidsreis

Would definitely return. Very comfortable and a most-welcoming host.

Lovely rooms, enjoyed the relaxing courtyard and a quiet location. Very enjoyable.

Braam C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Was my tweede keer wat ek hier gebly het, baie netjies en gerieflike verblyf. Voorwaar aanbeveel, dankie.

Hennie E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en goeie verblyf. Gasvry en baie behulpsaam met akkommodasie vir my hond.

Sien sterre.

Herby R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herby R
Enkelreisiger

Gerieflike skoon en netjiese verblyf.

Ek was baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies met genoeg warm beddegoed en elektriese verwarmer vir die koue nag. Die badkamer was funksioneel met genoeg warm water. Ek kon aandete nuttig by die restaurant direk oorkant die straat. 'n Gulde ontbyt was by 'n gastehuis net 250 m op in die straat. Die verblyf het aan my verwagtings voldoen.

Petro M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Vriendelik en uiters behulpsaam.

Uiters vriendelike diens en niks was moeite nie. Waardeer jul gasvryheid en moeite - baie dankie.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit.

Outeniqua Travel Lodge
Michelle B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Besigheidsreis

Aangename blyplek wat skoon, netjies en gemaklik is.

Sal definitief weer daar bly.

Frank U - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank U
Gesin met tieners

Netjies & gemaklik.

Baie netjies, gerieflik & gemaklik.

Brian R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our destination of choice.

Comfortable, convenient and courteous always.

Laura L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Laura L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is aanvaarbaar maar niks wat dit spesiaal maak nie.

Die gasvrou was onvriendelik en het glad nie gekommunikeer nie. Die kombuis was nie skoon nie. Sal self nie weer hier vertoef nie.

Braam C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C
Saam met vriende

Baie gerieflike en verwelkomende omgewing.

Hoogs aanbevole en waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and welcoming environment.

Highly recommended and value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Thank you for your kind words.

Outeniqua Travel Lodge
Brigitte P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte P
Saam met vriende

Wat jy sien is wat jy kry, absolute fantastiese verblyf.

Fasiliteite is baie goed en 'n baie vriendelike gasheer. 'n Bietjie ver van die skool geleë, maar die verblyf het die rit die moeite werd gemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What you see is what you get, absolute fabulous stay.

Facilities are very good and a very friendly host. Situated a bit far from the school but the stay made the drive worth it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanette J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J
Saam met vriende

Perfek!

Baie netjiese en praktiese akkommodasie met alles wat jy nodig het. Was so lekker om op die stoep te kon sit en ook om toegang tot 'n vol en ordentlik toegeruste kombuis te hê. Ons het niks kortgekom nie. Baie dankie!

Geoffrey B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey B
Enkelreisiger

Nice old building, tastefully furnished.

This is just along the road from Fancourt Estate so in a good area. The building is very historic and has been tastefully restored and furnished to retain its history. The room I had was spacious and the bed extremely comfortable. There is a lounge area for guests as well as an open kitchen that guests can use to prepare tea and coffee at any time. Breakfast is available. There is a fairly downmarket pub and restaurant immediately over the road for drinks and meals which I went to - it was okay but there appeared to be nothing else in the very near vicinity.

Rina P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly. Omgewing is baie mooi en die berge is asemrowend mooi. Skep 'n rustigheid. Die tuin is ook baie mooi. Sal dit vir enige iemand kan aanbeveel.

Chantelle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Laat aangekom en vroeg weer uit, maar lekker geslaap.

Retha C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C
Gesin met tieners

Rustig en gesellig.

Die ideale plek vir persone wat "on the go" is, maar 'n rustige slaapplek wil hê.

Ansa S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike mense, skoon en sommer net lekker om daar tuis te gaan.

Pieter D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflike kamer.

Vriendelike en gasvrye ontvangs, gemeenskaplike kombuis is ruim en gerieflik en volledig toegerus, baie skoon en netjies. Aangename verblyf.

Ruan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan G
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Baie aangename ervaring, en vriendelike mense. Baie netjies en skoon ook. Sal beslis weer gebruik maak van Outeniqua Travel Lodge.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde.

Outeniqua Travel Lodge
Lynette T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Dit was 'n gerieflike oornagstop wat aan verwagting voldoen het.

Sien die sterre.

Derick S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons het eintlik net daar geslaap maar nogtans was dit 'n vreugdevolle ervaring. Ek sou graag net 'n klein "hotel keteltjie" met 2 bekers asook koffie en tee in die kamer wou hê.

Esmé D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé D
Enkelreisiger

Lovely place.

Lovely place and atmosphere. Just noisy customers from opposite restaurant!

Joan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heel lekker hier gebly.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons buite hulle normale tye in te boek. Ons het die man by ontvangs nie so vriendelik gevind nie.

Roulene D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roulene D

Kort aangename verblyf.

Gasvrye ontvangs. Ons eintlik net daar geslaap, was nie regtig deur die dag daar nie, maar sal beslis dit aanbeveel.

Jc D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Baie netjies, skoon en veilig. Eienaar het ons laat ontvang, sonder enige probleme. Kombuis is goed toegerus, met lekker moerkoffie in die oggende. Presies soos beskryf. Sal definitief weer teruggaan.

Sally S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S
Gesin met klein kinders

Oulike outyds.

Pragtige ou huis met die mooiste tuin. Baie vriendelik verwelkom en gaste kan die kombuis self ook gebruik.

Alexander L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare oornagstop.

Perfek geleë op die roete tussen die kus, binneland en die lughawe. Baie eenvoudig maar uiters bekostigbaar vir 'n oornagstop. Ouerige huis met houtvloere en antieke meubels; nie in almal se smaak nie nie maar voldoende vir die doel. Vir die prys is daar niks om oor te kla nie.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde.

Outeniqua Travel Lodge
Helen T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Ons het net een probleem gehad en dit was dat ons vir Dawie gesoek het en kon hom nêrens kry nie. In die kamers is daar geen kragpunte vir die laai van 'n mens se selfoon nie. Die res van die plek is pragtig. Die tuin agter in die 'courtyard' is iets om te aanskou. So rustig met die voëltjies wat rondvlieg en die kat wat teen jou kom skuur vir 'n bietjie aandag.

Paula M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paula M
Saam met vriende

Swakste kliëntediens ooit!

Die bestuurder was ongelooflik onaangenaam. Badkamervenster kon nie behoorlik toemaak nie - terwyl dit geen diefwering het nie. Geen koffie/tee in die kamer nie. Geen spieëlkas waarby jy jou hare kan blaas nie!

Erika S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi ou huis. Was lekker.

Dis 'n baie mooi ou huis met houtvloere. Kan net beter kussings kry, baie hard. "Scatter cushion" was stukkend. 'n Gesamentlike kombuis, moet sê dis tyd vir 'n nuwe ketel. Tweede aand was daar nie warm water vir al die mense nie. Ons het koue water gehad.

Danie C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang. Die mense was altyd gaaf en behulpsaam.

Ons het professionele behandeling ontvang. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Cherrill H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cherrill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful courtyard garden and common area, welcoming and home away from home place.

On the whole Outeniqua Travel Lodge was very nice, but room 1, not so much, shower had old broken floor drain, pictures up on the bedroom wall were very off putting for a tranquil nights sleep, theme was suicide of a wife, death of a child, and two very stern faces watching us the whole night! I would recommend asking for another room if you are not into that sort of thing. Common area is wonderful and kitchen bright and clean.

Elmarie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Enkelreisiger

Alles 100%.

Sal weer daar oorbly. Baie vriendelik en gasvry. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Johannes George J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes George J
Besigheidsreis

Die was 'n bevredigende ervaring.

Daar is wel 'n versoek na meer TV-kanale. Slegs SABC 1, 2 en 3 was baie swak beskikbaar en een DStv-kanaal wat rondgespring het soos persoon in TV-kamer gevoel het om te kyk. Personeel was vriendelik en kamer was skoon.

Liza K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liza K

Die lodge is heel netjies en skoon, maar die eienaar kan gerus gaan vir kliëntediensopleiding.

Dronk persone het prober inbreek by die een van die vroulike gaste se venster, op soek na akkommodasie. Een van haar manlike medereisigers het na die eienaar se woning, wat op dieselfde perseel geleë is, gegaan om hom hierop attent te maak en is toe deur die eienaar uitgeskel omdat hy sy persoonlike eiendom betree het.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Ek het die gas wat aan my privaat woning se venster geklop het, baie beleefd en vriendelik gevra om hom nie te bekommer oor die bestuur van die gastehuis nie, dat ek alle voorvalle onder beheer het en dat hy net lekker kan ontspan en die saligheid van my gastehuis geniet. Dit is vir my baie vreemd dat die persoon dit as uitskel ervaar het.

Outeniqua Travel Lodge
Adriëtte L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriëtte L

Pragtige lodge. Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou. Pragtige, lowerryke stoeparea. Vriendelike troeteldiere. Skoon, goed toegeruste gemeenskaplike kombuis. Netjiese, gemaklike kamers. Uitstekende waarde vir geld.

Gregory O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory O
Enkelreisiger

Goed toegerus en die eet- of ontspanvertrek is uitstaande met geskiedenis en kuns orals!

Veilige plekkie met alles wat 'n reisiger nodig moet hê vir oornagverblyf of langer. Vat tyd om die skilderye, kuns, en ou boere-kiekies van die laaste 100 jaar se geskiedenis, te bewonder. Veilige parkering en op die hoofroete na Oudtshoorn toe.

Ilana V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana V
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek.

Oulike, netjies plek, gemaklike beddens, skoon, en vriendelike mense.

Ernst N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst N

Aan vereistes voldoen vir groot groep.

Verblyf was goed geleë en gerieflik.

Mimi V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mimi V
Enkelreisiger

Standaard verblyf sonder ontbyt.

Alles was goed en op standaard. Al probleem was dat die kwotasie gesê het dat ons reeds 14:00 mag inboek en toe ek daar kom was alles toe en niemand in sig. Ek moes omtrent 'n hele paar oproepe maak alhoewel die bestuurder ook nie sy selfoon geantwoord het nie. Hulle maak blykbaar eers 15:00 oop maar het my darem toe vroeër ingeboek. My dagbeplanning was toe bietjie omver gegooi.

Outeniqua Travel Lodge's terugvoer

Jammer oor die glips op LekkeSlaap se website. Ons sal dit regstel.

Outeniqua Travel Lodge
Ulrich K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ulrich K
Enkelreisiger

Gerieflik en skoon.

Sal weer daar oorslaap. Aangename mense en gerieflik.

Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-weg 19, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANDcGVymKh0W3gPUJtbEKYdXrs1GeL9FyqlPj5lCUtmQ1piLFEs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 19 Montagu Road George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.948669 22.408474
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!