Outlook Lodge Masorini

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 40 % af

Kry 40% af. Geldig vanaf 19 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Outlook Lodge Masorini bied B&B-verblyf en is sowat 8 km van Phalaborwa af. Die lodge is ook 11 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af.

Outlook Lodge Masorini beskik oor 8 standaardkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tafel met stoele en sitkamerstoele.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar gaste ook tradisionele Suid-Afrikaanse disse teen 'n ekstra koste kan bestel. Die lodge het 'n gelisensieerde kroeg, 'n buite-swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste besienswaardighede soos die Masorini Argeologiese-terrein, die omliggende natuur en wildreservate kan verken.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Outlook Lodge Masorini gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 180 R708 per nag (vir 2 mense)

Kry 40% af. Geldig vanaf 19 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false