Gauteng Akkommodasie by Ouwerf Plaasstal | LekkeSlaap
+22

Ouwerf Plaasstal

12 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaalfontein-plaas, Langs die R515, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ouwerf Plaasstal is net 14 km buite Cullinan en bied gerieflike verblyf.

Daar is 2 kamers en elke kamer het ‘n privaat ingang. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad. Die tweede kamer het ‘n koninggrootte-bed en die solder het 2 enkelbeddens wat slegs geskik is vir 2 kinders onder die ouderdom van 10 jaar. Dié kamer het ‘n privaat badkamer met ‘n stort.

Maaltye kan by die restaurant op die perseel genuttig word en daar is ook ‘n swembad, braaigeriewe en parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 12 resensies vir Ouwerf Plaasstal
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Kaalfontein-plaas, Langs die R515, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Ouwerf Plaasstal het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaalfontein-plaas, Langs die R515, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0RGHQ255kEEa7gavsBwaeZ3M4wrAMiy6XCjlD5fcwnuNMw7Cfp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 12 5 1 4 Farm Kaalfontein Off the R515 1001 Gauteng 086 999 0018 09:00-14:00 10:00 -25.782276360076 28.523147497432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za