We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Over The Edge Cottage | LekkeSlaap
+13

Over The Edge Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Over The Edge Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elzanne L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi.

Wat 'n juweel. Ek kan Over the Edge vir enige iemand aanbeveel. Dit is mooi genoeg vir die ideale wittebroodbestemming ook. Naby genoeg aan die middestad om aktiwiteite te gaan doen, maar ook ver genoeg om die natuurskoon in te neem. Die eenheid se krag was af toe ons daar aankom, a.g.v. 'n boom wat op die kabels geval het en die gasvrou, Jill, was fantasties met die hantering daarvan.

Over The Edge Cottage se terugvoer

Thank you, Elzanne, for your kind review.

Over The Edge Cottage
Hendrik A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n baie mooi uitsig.

Lekker huisie met fantastiese uitsig. Jill het ons dadelik laat tuis voel. Sal weer gaan oorbly.

Hanlie L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L
Enkelreisiger

Beautiful surroundings and amazing views.

Bed is too hard for my liking and woke every night with extreme lower back pain.

Louwrens D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louwrens D
Besigheidsreis

Vriendelike personeel, eenheid nie juis geskik vir besigheidsbesoekers nie.

Eenheid is met slegs die basiese benodigdhede toegerus. Braaigeriewe moet verbeter. Dak oor buitearea indien dit sou reën. 'n Dakwaaier word aanbeveel. Van die beddegoed was gevlek gewees. Slegs een stel handdoeke was beskikbaar. Te min plek om die nat handdoeke op te hang.

Over The Edge Cottage se terugvoer

Hello Louwrens,
Thank you for your review and feedback. We take great pride in our consistent high ratings by guests and are most disappointed to see that perhaps our cottage was not suited to you. Guest feedback is always welcome and most useful, as we always strive to provide guests with enjoyable stays, ensuring good memories of their time with us. We are in the process of installing an awning over our deck area, as well as building a little boma area for braaing. We have taken your other suggestions into consideration.
Kind Regards, Jill and Olivia.

Over The Edge Cottage
Samantha R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha R
Gesin met klein kinders

Unique beautifully decorated open plan cottage on a large property outside of port Elizabeth.

My young son and I stayed over a long weekend. Loved sitting on the balcony looking out at the sunset on the ocean or drinking tea in the misty mornings listening to the loeries. Easy drive to Sardinia Bay Marine Reserve's beach. My only critique is that the bed is very very firm and the ocean air had left sticky residue on surfaces and utensils.

Over The Edge Cottage se terugvoer

Hello Samantha, thank you for your kind review, we enjoyed having you and your son stay with us and hope to see you again. And thank you for mentioning the sea air, we have not had a report of that nature before and will ensure to stay a step ahead of it in future. Kind regards, Jill and Olivia.

Over The Edge Cottage
Willa B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most magical little cottage with amazing views. Peaceful surroundings and very private. Can strongly recommend.

Cottage is close to great restaurants. Try these: For breakfast - The Grass Roof (farm-style eatery set in a beautiful garden). Cocktails lunch/dinner - Barnacles (lovely sea-view).

Over The Edge Cottage se terugvoer

Thank you Willa for your kind review, we hope to see you again soon!

Over The Edge Cottage
Marian V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek.

Dit was absoluut heerlik om daar te bly. Dit het 'n romantiese en huislike atmosfeer. Die stort het ook 'n pragtige uitsit. Sal vir seker weer gaan!

Over The Edge Cottage se terugvoer

Hello Marian, thank you for your kind review. We look forward to seeing you again.

Over The Edge Cottage
June H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage and lovely view.

Very nice cottage. Unfortunately the day we were there it was extremely windy so we didn't get to appreciate the deck but the view would be lovely on a nicer day. Jill was very kind and helpful.

Over The Edge Cottage se terugvoer

Thank you June, for your kind review.

Over The Edge Cottage
Marissa M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Dis die mooiste uitsig oor die see. Eks mal oor die koel klimaat en die stoep wat uitkyk op die see. Die bed wat regoor die skyfdeur is en na die see uitkyk is ook 'n bonuspunt.

Eleanor P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig, privaat, alles wat mens nodig het.

Over The Edge Cottage is baie oulik en gemaklik ingerig. Ek en my man het ons rustige wegbreek baie geniet, en sal definitief weer hier gaan besoek aflê.

Carol C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

The accommodation was perfect, clean, neat and homely. Lovely ocean views. Everything you need. Will definitely recommended this place.

Innecke L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Innecke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

This place is unbelievably beautiful. It's tucked away with trees and you feel like you're in your own little world. The view from bed is incomparable. All the little details of it made it feel very homey. Relaxing, tranquil and amazing experience! I rate 5 stars and would absolutely go again!

Juanita D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Enkelreisiger

Dit was privaat, netjies en rustig. Perfek!

Die plekkie was regtig baie mooi en ek het dit vreeslik geniet. Volgende keer bly ek langer!

Over The Edge Cottage se terugvoer

Thank you Juanita, we look forward to having you stay again.

Over The Edge Cottage
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 23 Seaview-weg, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ff4c5877a934c9474615ebd7bcad4afefe8af95314e78f8d296b193a3b0499063a1dfd32ac60e07ba2061d4a732e4287af9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Plot 23 Seaview Road Chelsea 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.008782779841 25.480598703548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem