Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overmeer Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ludwig and Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Overmeer Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rodney T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onse wegbreek was aangenaam en rustig in 'n netjiese smaakvolle atmosfeer.

Ontbyt was smaaklik voorberei. Veronique is sinoniem met gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse waarde vir geld.

Geen moeite is gespaar alle klein details nie. Pragtige uitsig en baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie luukse kamer, met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer.

Gasvryheid, hulpvaardigheid is uitgestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich G
Besigheidsreis

Skoon, netjies en stil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Besigheidsreis

Baie skoon, netjies en rustig.

Pragtige uitsig op die strandmeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier gewees om met die ontvangspersoon, Herbert te deel. Enige versoeke wat ons gehad het het hy ons gehelp mee met 'n glimlag en bereidwilligheid. Hy is definitief 'n aanwins vir die gastehuis.

Ons het navraag gehad oor die rugby, hy het als in vermoë gedoen om die DStv vir ons beskikbaar te stel, ongelukkig 30 min voor die rugby was daar 'n probleem met die kanaal. Op aanbeveling kon ons naby ons akkommodasie na die rugby gaan kyk. Alhoewel ons nie by die gastehuis na die SA vs Wales wedstryd kon kyk nie, het ons sy bereidwilligheid om te help waardeer. Hy was baie aangenaam en ontvangbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was effortless, spacious and tranquil.

The only issue I had was that I could not watch DSTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liselle M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liselle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reis op 'n begroting.

'n Ongelooflike vriendelike ervaring. Ruim kamer en heerlike ontbyt. Rudi het die 2 tegnologiese gestremdes mooi gehelp. Ek was gek oor die stilte en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons het baie lekker gebly, wonderlike uitsig die woord perfek is te min, die stilte en netheid asook veiligheid is alles in een woord. Overmeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N
Saam met vriende

Elegant, classy, most extravagant accommodation.

Highly recommended, most beautiful scenery right from the comfort of your room. The staff was extremely welcoming and kind, definitely received top class service at this guesthouse. This place went beyond my expectations. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, vriendelike diens en lekker ontbyt.

Dankie aan die eienaars van hierdie gastehuis met sy asemrowende uitsig. Kamers is skoon en gerieflik. Ons het welkom gevoel en het 'n heerlike ontbyt geniet. Sal weer daar aanklop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die ruim, luukse kamers het 'n pragtige uitsig op die meer. Die beddens en kussings is gemaklik en van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, goed ingerig en asemrowende uitsig!

Puik uitsig oor die meer. Ruim kamer met groot beskutte balkon en 'n asbakkie! Veilige parkering. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal Overmeer definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G

Baie baie lekker.

Mense was excellent en kan nie vir meer gevra het nie. Alles was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Gesin met klein kinders

Trotse familiebesigheid.

Baie lekker om by Ludwig en Louis se gastehuis te kuier vir 4 aande. Uitstekende diens. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenobia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker bederf.

Op ons eerste aand van ons wittebrood het ons by Overmeer gebly. Ons was baie gelukkig. Die dame wat ons gehelp het was baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met klein kinders

Uiters goeie diens.

Het heerlik gebly. Die diens was baie goed. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Enkelreisiger

Kamer was heel aangenaam en ruim en ontbyt heel voldoende.

Ek was heel tevrede met die gastehuis en alles is netjies. Ek sou net 'n kragpunt by my bedkassie verkies waar ek my foon kan laai. Verder het ek geen ander klagtes nie en ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter S
Gesin met tieners

Dit was baie skoon, baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ons was baie tevrede en veral die ontbyt was baie smaaklik en alles was baie professioneel en met hart. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Net soos 1 jaar terug, nog steeds net so mooi en natuurlik die boeremusiek saam met lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met ongelooflike gasvryheid.

Het baie lekker gebly, skoon, netjies, 5-ster-gehalte, gasvryheid tops. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Gesin met tieners

Elke sent die moeite werd.

Daar is niks waaroor ek ongelukkig kan wees nie. Baie lekker gebly en neem baie goeie memories saam met my terug. Kan dit hoog aanbeveel. Behulpsaam, gemaklik, mooi, goeie diens, wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is prentjie mooi.

Die boeremusiek in die oggend was die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overmeer Guest House se terugvoer

Baie dankie Pieter vir die positiewe terugvoering. 'n Mens kan maar nie sonder goeie musiek nie. Ons hoop ons sien jul weer.
Vriendelike groete Riëtte Fechter en almal by Overmeer

Overmeer Guest House
Ignatius M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek verwag het.

Lekker plek, alles is netjies, dit is op die standaard wat mens verwag as jy 'n gastehuis binnestap. Ontbyt was uitstekend, Overmeer het defnitief bygedra tot 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overmeer was goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker by Overmeer gebly, die views van die meer was baie mooi. Die kliëntediens ongelooflik en ongelooflike ontbyt ook. Sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis H

Beautiful view, had a great stay!

It is a nice guest house with beautiful view, good breakfast and big rooms. We had a great stay, thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig. Het baie lekker gebly!

Dit is 'n lekker gastehuis met 'n pragtige uitsig, goeie ontbyt en groot kamers. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Ek sal definitief Overmeer aanbeveel. Waarde vir geld. Baie skoon, netjies. Personeel is baie hulpvaardig, en vriendelik. Ontbyt 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

Alles was uitstekend, ons voel dat daar min tot geen verskil in kamers of dienste was nie. Ons was in die wittebrood kamer geboek, en daar was ongelukkig geen japonne in die kamer beskikbaar nie, dit was tog die wittebrood kamer en ons het dit so verwag. Dalk net 'n voorstel: bied aan om die ontbyt vir die pasgetroudes in hul wittebrood kamer te bedien. Wat die ontbyt betref, púik!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker maar weet nie of dit heeltemal die geld werd is nie.

Ons het lekker gekuier. Die personeel het niks verkeerd gedoen nie maar ek dink hulle kan maar gerus glimlag, lyk as hulle geleer is om nie te glimlag. Ons het in kamer 4L gebly, die bed se matras was pateties, as jy 'n rukkie op die matras gelê het, het jy so weggesak, jy het gesukkel om uit die gat uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Hier sal ons weer bly. Weg van die besige strate. Skoon en vars. Die ontbyt is heerlik en daar is alles om van te eet. Ek hou van die kamers en die badkamers. Dankie vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Overmeer Guest House is die beste. Ek sal dit by al my vriende aanbeveel. Die mense is vriendelik dog professioneel. Die plek is netjies met 'n pragtige uitsig. Ek sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis. Dankie vir die puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was uitstekend.

Overmeer is die tipiese 4-ster-gastehuis. Die gebou en geriewe is soos die foto's wys. Wat ek egter van ons verblyf onthou, is die diens: die personeel wat tydens ons verblyf aan diens was, was fantasties. Ek onthou ook dat ek aangenaam verras is deur die geurige ontbyt. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het onmiddellik tuis gevoel. Heerlike atmosfeer en lekker rustig. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki Gerbrands A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki Gerbrands A
Gesin met klein kinders

Spacious bedrooms, beautiful view over the lagoon, excellent breakfast!

Very helpful hosts. Provided us with a lot of information and booked some tours for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J
Gesin met klein kinders

Lekker!

Perfek vir oornag, maar nie vir lang verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gemaklik en vriendelike personeel!

Wat 'n fantastiese gastehuis! Ons is vriendelik ontvang, kamer was netjies en skoon! Ontbyt bied 'n groot verskeidenheid om van te kies plus 'n Engelse ontbyt! Sal hulle definitief vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizane O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizane O
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf!

My verblyf was genotvol en baie rustig. Die eerlikheidskroeg was voorwaar 'n treffer. Die ontbyt was goed. Toe ons na ontbyt in die kamers kom, was dit reeds opgeruim, en die beddens opgemaak. Wees net voorbereid op steil heuwels as jy soontoe gaan. Vir 'n Vrystater wat aan vlaktes gewoond is, was dit 'n belewenis om teen die heuwels uit te ry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther T
Saam met vriende

Uitstekende ligging vir oornagverblyf. Kamers skoon en netjies.

Goed geleë. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzaan V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis!

Dis werklik 'n wonderlike gastehuis. Die kamers is goed toegerus, baie mooi. Die diens is uitstekend. En die ontbyt is ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernalene P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernalene P
Besigheidsreis

Sal beslis weer daar oorbly.

Ons het heerlik oornag. Die personeel is vriendelik, en die kamer is skoon en netjies met goeie linne. Ons sal weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nollies N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nollies N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Kon nie vir beter vra nie. Die kamers het die pragtigste uitsig, is pynlik netjies en fantasties en hulle lewer vriendelike diens. Sal beslis terugkeer, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Relaxed, friendly, quiet, and safe environment with a breathtaking view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imilde S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imilde S
Saam met vriende

Wonderlik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 36, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f32015b28db6136abb4a962d05f4a047d94c33dab9686c5d584bd9f4ad0add3bee47da24e5dda0c89e3006e36c0065755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 36 Meyer Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.034528183135 23.027172088623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem