LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Overnight @ Fleur | LekkeSlaap
+16

Overnight @ Fleur

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurstraat 6, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R395 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Overnight @ Fleur is 'n selfsorg-tuinwoonstel agter op 'n residensiële erf in Wilgehof, Bloemfontein en bied gerieflike, veilige oornagverblyf. Die erf is verdeel om privaatheid te verseker. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat wil oornag of graag hul families wil besoek. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie hospitale, winkels, restaurante, hoofweë en ander geriewe.

Dié woonstel beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n groot slaapbank waarop een volwassene of twee kinders kan slaap. Lugversorging is ook beskikbaar in die kamer. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Handdoeke word voorsien.

'n TV met OVHD-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n kombuis met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.

Gaste het 'n privaat ingang en toegang tot veilige, privaat parkeerplek onder 'n groot skadunet afdak reg voor die woonstel op die perseel.

'n Buite-braaier met sitplek is ook beskikbaar.

Troeteldiere is welkom, indien reëlings vooraf getref word.

Die woonstel is 1,7 km vanaf die Universitas Hospitaal, 3,3 km vanaf Rosepark Hospitaal, 2,7 km vanaf MediClinic en Mimosa Mall, 7,6 km vanaf die Windmill Casino en 2 km vanaf die N1-afrit.

Slaapplek

’n Bespreking by Overnight @ Fleur sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Overnight @ Fleur
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fleurstraat 6, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Overnight @ Fleur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R395
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurstraat 6, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b5da21d35fdca6fbe7a450f5424c41521e1dccf12f4f58e91e631d174bc298f1fb48b11f541a12e553fb71bdd09d44329e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R395  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 6 Fleur Street Wilgehof 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.12715 26.1820999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!