Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overnight @ Douglas

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Overnight @ Douglas is in die rustige buurt Die Erwe geleë, net 1 km buite Douglas. Dis die ideale selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer, 'n gesinskamer en 'n gesinswoonstel. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met DStv en 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskassie, elektriese braaipan, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die koffie- en teeskinkbord word slegs met aankoms gevul. Die eenhede het elkeen hul eie ingang op 'n lieflike grasperk.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 105 resensies vir Overnight @ Douglas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Overnight @ Douglas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NTU5ZGY2LTc4ZTQtNDk2ZC1hOWZiLWM1N2NjNThjNTFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 Portion 150 Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.060379867442 23.759079542001