Danabaai Akkommodasie by Ovina Rust | LekkeSlaap
+17

Ovina Rust

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E. Ovina-singel 18 , Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ovina Rust bied gerieflike selfsorgverblyf in Danabaai met 'n lieflike uitsig oor die baai.

Verblyf word gebied in 2 woonstelle met privaat ingange en slaapplek vir 4. Elke woonstel beskik oor 2 kamers, 'n badkamer, kombuis en leefarea.

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n dek met 'n see-uitsig.

Braaigeriewe en parkeerplek word voorsien. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Ovina Rust is net 1,5 km vanaf 2nd Beach en die dorp bied verskeie restaurante, museums en doendinge, soos watersport, voetslaan, en dolfyn- en walviskyk. Die dorp word omring deur fynbos en verskeie diere wei in die omgewing rond.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • E. Ovina-singel 18 , Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E. Ovina-singel 18 , Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3c1637a0d832661ea84e7c11a5990da87fdc4486e74b39fa5730c34c15f613e7c46f5cc7ffd68a2f18ad2f0225e94159c79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 18 E. Ovina Crescent Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.20038921029 22.034841863789
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za