LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oviston Sunrise Lodge | LekkeSlaap
+10

Oviston Sunrise Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerboonstraat 28, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit net 20 minute se stap ver.

Die lodge het 4 en suite-dubbelkamers, 2 en suite-gesinseenheide en 4 losstaande selfsorgkothuise met 'n gesinsbadkamer. Die eenhede bied die basiese en is netjies en gerieflik ingerig.

Die restaurant op die perseel het nie 'n dranklisensie nie, maar ons het wel 'n klein eetplek waar ons aandetes en ontbyt op versoek teen ekstra koste bedien. Gaste kan gerus hul eie drankies saambring.

Die Oviston Natuurreservaat is naby die dam se suidelike oewer en is een van die Oos-Kaap se verskuilde juwele. Mense wat weet kom vang gereeld hier vis, kyk voëls of onderneem wildritte deur die 16 000 ha-reservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 104 resensies vir Oviston Sunrise Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Boerboonstraat 28, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oviston Sunrise Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerboonstraat 28, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYmU1OGFiLTk1MTYtNDc2My1hNjFlLTIyN2E1Y2YwMjNkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 104 5 1 4 28 Boerboon Road Oviston 9798 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.696016659985 25.76593220734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!