Owl House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Owl House is 'n selfsorghuis in Somerset-Wes. Dié eiendom bied rustige verblyf in 'n bebosde area en is net 34 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei en het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim dek waar gaste kan kuier. Die dek het 'n braai-area, stoepmeubels en 'n plonspoel met 'n houtvuur-warmbad. Die trappe lei na die groot tuin en 'n vuurput. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar, en alle linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Owl House is sowat 6,5 km vanaf Somerset Mall, 8 km vanaf Strand Golf Club en die strand, en 7 km vanaf die wynlandgoedere in die Helderberg-streek.

Slaapplek

'n Bespreking by Owl House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Owl House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za