LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Owl Nest House | LekkeSlaap
+24

Owl Nest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Owl Nest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kara D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara D
Gesin met tieners

Besonderse kliëntediens.

Sorgsame dienslewering.

Zelda W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is goed toegerus en maak dit soveel makliker as mens ver reis en weet alles is daar wat jy benodig.

Die huis is gerieflik en netjies en die braai is heerlik op die boonste vloer. Die plek is omhein en dit het dit baie makliker gemaak om die hond daar te hê. Daar is baie yskasspasie en die beddens was baie gemaklik. Oorgenoeg handdoeke, beddegoed en breekware. Jaco is uiters behulpsaam en het baie info verskaf rakende die dorp en restaurante ens. Ek kan rêrig oor niks kla nie. Ons het per ongeluk Jaco se Magneto-lig ingepak. want ons het dieselfde een saamgeneem en instede daarvan om aan te neem ons het dit gesteel was Jaco uiters diplomaties. Hy is rêrig uiters gasvry en tegemoetkomend.

Lynette M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M
Saam met vriende

Very pleasant stay in clean and comfortable house.

Appreciated the host's comprehensive suggestions on things to do and restaurant options.

Theresa K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa K
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Ons het lekker gekuier in Owl Nest.

Will B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will B
Gesin met klein kinders

Spacious house with everything you need.

Awesome spot for a family.

Brand T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brand T
Gesin met tieners

Is baie professioneel hanteer.

Kon sleutel maklik kry. Goeie opvolging.

Bradley C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley C
Saam met vriende

Great location and good value for money.

The venue was lovely and spacious, and the host was accommodating and responsive to queries. The only slight drawback is the fact that both bathrooms are en-suite, so there was no other privately accessible bathroom for people in other rooms. This meant that our friends staying in the other rooms had to pass through our bedroom, or the bedroom of another couple, to use the bathroom. This was a bit awkward, especially after we went to bed at night.

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v New Market- en Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe86e38341c96c282b5d9ab2f75852a3a2523916f1812844b443937828e4d3d18d98690c242974ea4dc81ad3f18bf64edd3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Corner of New Market Street & Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.872196760119 24.556141250223
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem