Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

Lodge
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Owl Spot ... A little piece of Paradise in the heart of Dinonkeng Game Reserve 45km North of Pretoria!

Opsoek na die luukse, stil en private self - sorg verblyf saam familie, vriende of om ware liefde te her ontbek tydens 'n romantiese wegbreuk? Dan Owl Spot is die perfekte plek!!!

Barn Owl en Pearl Spotted Owl chalet bied slaapplek vir ses gaste elk. Toegerus met 'n kombuis vir gemaklike self-sorg. Privaat hoofslaapkamer en on-suite badkamer met lieflike in stap stort en toilet. Tweede privaat badkamer met groot bad, toilet, en dubbel sort vir daai ekstra gemak. Bo in die solder area is waar addisionele vier gaste 'n heerlike nagrus kan geniet. Ontspan op die gemaklike stoep of raak geselig om die privaat boma. Vir die warmer dae, geniet die afkoel in die privaat swembad.

Die vier luukse chalets wat almal pragtige uitsig op watergat het, bied elke 'n onvergeetlike bos ervaring. Marsh, Grass, Scops en Eagle Owl se uitleg, dekor en privaatheid is op dieselfde stylevolle manier ontwerp, tog elke 'n unike eienskappe. Die ruim oopplan chalets is toegerus met 'n kombuis vir gemaklike self-sorg, wat in vloei na slaaparea waar die gemak van 'n koninging groote bed ou nader roep. Die ongelooflike mooi badkamer met groot bad, dubbel stort en privaat toilet asook deur wat uitlei na 'n asemrowende buite lug stort. Perfek ontwerp met uitsig naby gelee Afrika bos. Vir die warmer dae, koel af in eie privaat swembad.

Geniet die bederf van 'n opwindende wildsrit of bos stop. Die meer romantiese gaste kan 'n heerlike piekniek of spa behandeling bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 114 resensies vir Owl Spot
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Owl Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5906c1e44a1a7ff62644cfec7a20a86472d0fcc67f3949637445ccba71ff90cd366e65d5c54716d81fb41a28a29d1002f985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem