Owls Nest Cabins

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Owls Nest Cabins is in Utrecht aan die voet van die Balaleberge in KwaZulu-Natal geleë, net 50 km vanaf Newcastle en 67 km vanaf Vryheid.

Verblyf is beskikbaar in 2 houthuisies wat slaapplek vir 4 gaste elk het. Elke houthuisie het 'n oopplan-kombuis en 'n -sitarea wat 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort en linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa-area. Hout en houtskool is beskikbaar vir gaste in die lapa.

Die dorpie is 'n totaal omheinde wildpark. Dit is 'n paradys vir voëlkyk-entoesiaste en het 'n bewaringsarea vir kraanvoëls en kalkoenibisse wat in die omgewing voorkom. Die dorpie het 'n ryk geskiedenis met verskeie geskiedkundige geboue om te besoek. Daar is 'n wildkamp, die geleentheid om te hengel, verskeie grondpaaie en ongelooflike natuurskoon vir gaste om te geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Owls Nest Cabins gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za