Steiltes Akkommodasie by Owls Thatch Guest Cottage | LekkeSlaap
+18
+18

Owls Thatch Guest Cottage

6 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkwegstraat 38, Steiltes, Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Owls Thatch Guest Cottage is in 'n lowerryke tuin op die eienaar se eiendom in Nelspruit geleë. Nelspruit is in die Krokodilriviervallei geleë en spog met 'n sonnige, matige subtropiese klimaat, lowerryke landskap en 'n hele rits nabygeleë besienswaardighede. Dié area bied gerieflike toegang tot die res van Mpumalanga en die Krugerwildtuin.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste met 2 opslaan-slaapbanke in die sitkamer en hy het 'n eie ingang. Die solderkamer het 'n tussenvloer-styl en het 'n koningingroote bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Snappy Chef eenplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Die sitarea het 'n TV met volle dstv en 'n sitkamerstel. Daar is ook WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek met sekuriteit.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Sudwala-grotte, Nelspruit Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino, Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek in.

Slaapplek

’n Bespreking by Owls Thatch Guest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Owls Thatch Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Melkwegstraat 38, Steiltes, Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Owls Thatch Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkwegstraat 38, Steiltes, Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQHjkBwWUGL3zTpAycYEYJeuBwDPzNxyMq3FWEjH6HmIpIv9le?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 38 Melkweg Street Steiltes 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.497224803829 31.008384997012
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za