Gauteng Akkommodasie by Oxbow Country Estate | LekkeSlaap
+17

Oxbow Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R25, Gedeelte 10, Boschkop 543, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oxbow Country Estate bied gerieflike verblyf op 'n sjiek, plattelandse landgoed met 'n trou-venue en en geleenthede vir forelvisvang in Bronkhorstspruit, Gauteng aan die oewer van die Osspruitrivier. Hierdie oase weg van die stad af is ideaal vir trouonthale, konferensies en wegbreke deur die week.

Verblyf word aangebied in 9 standaardkamers, 5 deluxe-kamers, 2 superieure kamers en 1 Executive Suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die standaardkamers lei na tuine en van hulle het 'n uitsig oor die foreldamme. Die deluxe- en superieure-kamers bied weer toegang tot beskutte terrasse en bistro-styl tafels en stoele. Die 'executive'-suite beslaan een hele verdieping en bied panoramiese uitsigte oor die landgoed.

Die landgoed het 'n swembad, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Met pragtig versorgde tuine en uitgestrekte hoëveld-uitsigte is hierdie landgoed 'n fotograaf en voëlkyker se droom. Die warmte en energie van die personeel en familie wat by Oxbow werk sal verseker dat jy jou tydjie by ons onthou. Oxbow se chefs fokus op vars, opwindende cuisine en bied uitstaande spyskaarte.

Oxbow Country Estate is die ideale plattelandse venue vir gesinne, vriende en individue wat op soek is na 'n spesiale plek vir 'n onvergeetlike geleentheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Oxbow Country Estate
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langs die R25, Gedeelte 10, Boschkop 543, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Oxbow Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R1 760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R25, Gedeelte 10, Boschkop 543, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNTAzZDVjLWFlZjctNDZjZC1iYjk0LTE1YjgyYmYyOWQyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 760  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Off the R25, Portion 10 Boschkop 543 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.928211111111 28.615833333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za