LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oxwagon Lodge | LekkeSlaap
+16

Oxwagon Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir Oxwagon Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bernard W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem in our local bushveld.

When you arrive you feel welcomed already just by the quirky signage on the dirt road, and then a clean your hands area very well presented. Covid protocols were well adhered to and the staff were friendly and pleasant. The home baked bread top notch and the ox wagon accommodation was so unique and comfortable. Another bucket list dream completed. Thanks to Mark and his staff will definitely be back someday.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Thanks a stack for the very nice feedback and comments!
We all really appreciate your encouragement.
Hope to see you "soon" - after the new Lockdown is relaxed.

Oxwagon Lodge
Connie J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

View, food and place is incredible.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hi there Connie,
Many thanks for your kind words.
I and the whole team really appreciated your feedback.
All the best en bosveldgroete,
Mark and the team.

Oxwagon Lodge
Lineree D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lineree D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis, stil, romanties, net wat mens kort.

Dit is nie elke dag wat jy in ‘n ossewa kan slaap nie en die tyd saam met jou geliefde deel. Dit is beslis wat ons gekort het na so lank in die huis opgesluit wees met die pandemie. Het reeds vir mense begin aanbeveel vir daai vinnige ontsnapping.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Lineree,

Thank you very much for the nice feedback and comments, it is much appreciated.

I am so glad that you had a good time.

Take care, Mark and the team.

Oxwagon Lodge
Jan H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan H

'n Belewenis, iets vir jou bucket list.

'n Yskassie in die verblyf sal lekker wees, hulle het my insulien koud gehou maar sal makliker wees indien by jou is en indien jy iets vir jouself wil koud hou.

Corene T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T
Gesin met tieners

Wonderlike Voortrekker-ervaring.

Dit was 'n wonderlike ervaring vir die kinders om in 'n ossewa te slaap. Ontbyt was bedien in blikborde en -bekers, in 'n ossewa, in die eetlokaal. Heerlike groot ontbyt.

Barbara S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Wonderful experience.

We had the best treatment. Friendly staff. Boerebrood and home made jam. If you looking for something different. Peaceful and quiet this is your place. Will definitely be back for lunch.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Barbara,

It is so nice to hear your encouraging feedback, thank you very much.

I will tell the staff what you've said, they will be pleased too.

All the best.
Mark and the gang

Oxwagon Lodge
Tanya F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie intieme en klein plekkie. Interessant ook en iets anders om te beleef.

Dit was interessant hoe die boere moes slaap en reis. Alles was op houtwiele.

Lindy B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B
Saam met vriende

Wonderful.

Wonderful, amazing, magical, great, super, fabulous, superb, etc. Totally loved the place!

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hi there Linda,

What can I say except "WOW" and "THANK YOU" :)

Your kind words really give us a lot of encouragement!

Hope to see you again any time in the future that you have a gap to come back.

Best wishes en bosveldgroete,

Mark and the gang
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Susari K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en unieke ervaring.

Dit was werklik 'n eens in 'n leeftyd ervaring! Die slaapplek is uniek, maar tog luuks! Kos was smaaklik! En die uitsig is werklik asemrowend!

Oxwagon Lodge's terugvoer

ha ha, Hallo Susari !

Baie, baie dankie. It's always nice to receive such great feedback and comments.

Thanks from me and I accept your kindness also on behalf of our team. :)

Best wishes to you for Year 2, sterkte,

Mark and team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Elvira B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n onvergeetlike ervaring en ek sal vir seker weer gaan. Dié keer bring ek ook my kinders.

Dit is baie pret om in die ossewaens te slaap en die etes is nogal ’n belewenis. Alles is in blikborde en -bekers. Mens voel soos ’n regte voortrekker. Die personeel en eienaar is baie goed opgelei en behulpsaam.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Elvira,

Baie baie dankie !
Dit was vir ons 'n groot plesier !

Alles van die beste
Mark and team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Ansie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Gesin met klein kinders

As jy nou regtig rustig wil kuier, doen dit in die week en jy het die hele plek vir jouself. Awesome.

Personeel is vriendelik en so ook Mike. Lekker ontspanne atmosfeer.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Ansie,
Baie baie dankie.
Hope to see you again soon.
Mark and team.
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Cynthia S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Waarde vir geld en baie behulpsaam.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Cynthia,
Very many thanks for your kind feedback.
Actually, the pleasure was ours.

All the best en bosveldgroete
Mark and the team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Leoné L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoné L
Gesin met klein kinders

'n Rustige wegbreek-geleentheid en unieke ervaring.

Geleë in 'n pragtige, rustige omgewing. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die kos was heerlik. 'n Unieke en opvoedkundige ervaring. My kind het dit baie geniet!

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Leonie,
Many thanks for your kind feedback.
So nice to hear, your words encourage us.
All the best, for now, en bosveldgroete
Mark and team
Oxwagon Ldoge

Oxwagon Lodge
Johan B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders.

Die Lodge is iets anders as die normale akkommodasie waaraan ek gewoond is.

Phillip B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, baie dankie.

Daar was net een probleem, ons het no 1 geboek, spesifiek, maar 4 gekry.

Betsie R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Heerlike verblyf! Romantiese piekniek! Asemrowende uitsig! Heerlike kos! Uitstekende diens! Sal beslis weer gaan!

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Betsie,
Many, many thanks for your all your stars. They are very much appreciated and we are always encouraged by the feedback. Bosveldgroete!
All the best for now,
Mark and team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Yolanda W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Saam met vriende

Wonderful setting, outstanding customer service.

The service and attention from the staff was outstanding. The food was good and the accommodation will be a surprise to any one going. It's a must do for anyone going past.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Dear Yolanda,

Thank you so much for all the stars and kind words, it is very much appreciated. We love our encouragement!

All the best, hope that we see you again soon.

Regards,
Mark and the team at Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Brenda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met vriende

Fantastiese ervaring.

Ons het vir my 50ste bespreek vir 'n groep van amper 30. Skemerkelkies bo die amfiteater met 'n uitstekende uitsig. Trekkerbraai by die Lapa met 'n heerlike bonfire. Baie goed toegeruste verblyf met warmwatersakke om die koue te trotseer. 'n Heerlike ontbyt met alles van vars vrugte en jogurt tot vars gebakte brood, eiers, spek en worsies. Die personeel was uitstekend. Ek sal Oxwagon beslis aanbeveel vir 'n lekker kuier in 'n groep of selfs vir net 2 vir 'n wegbrekie.

Riaan N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentieke ervaring!

Ek en my vrou het baie lekker by Ox Wagon Lodge gebly. Hulle personeel is uitsonderlik vriendelik en behulpsaam. Die ervaring om in 'n ossewa te slaap is fantasties. Die ontbyt was heerlik met 'n mooi uitsig oor die dam. Alles skoon en netjies! Daar was ongelukkig 'n partytjie wat tot laat in die aand besig was en ons kon nie slaap totdat daar stilte was rondom 2:00 toe die laatste voertuig weg is.

Len S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Gesin met tieners

Amazing.

Ons het as gesin van 5 in hulle bus-eenheid oornag. Wat n ongelooflike lekker ervaring. Klein details soos bv warmwaterbottels in bed tot muskiet-goed in kamer. Dan die komplementêre ontbyt was heerlik. Sal enige tyd die plek aanbeveel, dis 'n moet-besoek.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Len and familie,
Dankie baie for all your kind words!
I will pass-on your comments to the team
Bosveldgroete,
Mark and team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Charlene K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties sal beslis weer gaan.

Fantastiese plek. Sal beslis weer besoek.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Charlene,

Dankie baie! The pleasure is always ours.

Best wishes en bosveldgroete

Mark & team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Ryan D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unique and thoroughly enjoyable.

A very enjoyable, completely unique, place to stay. The ox wagons are cozy and very comfortable and you get a cultural history lesson in addition. The staff are very friendly and helpful. The evening braai and morning breakfast are fantastic. I thoroughly recommend the romantic picnic basket for the sunset picnic. Fantastic couple of days spent in a great place.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Ryan,
Many, many thanks for all the stars. We appreciate your encouragement, and I will share your comments with the rest of the team.
All the best and "bosveldgroete",
Mark and team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Marli B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig! Goeie diens! Gemaklike beddens. Goeie ervaring.

Uitsigte is asemrowend. Pragtige plek om te ontspan. Diens is uitstekend en kos lekker en goed. Geniet ons 2 jaar herdenking by Oxwagon. Museum is interessant. Mark en sy span is fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great view! Great service! Comfy beds. Great experience.

Views are breathtaking. Wonderful place to relax. Service are excellent and food tasty and great. Enjoyed our 2 year anniversary at Oxwagon. Museum is interesting. Mark and his team are fabulous.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Marli,

Thank you so much.

It was very nice to see you again and I'm so glad that you and hubby had a good time.

I will share your kind words with the rest of the Team, they will be happy.

Take care and "bosveldgroete"

Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Hendrina S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verkwikkend.

As jy wil wegbreek en rustig verkeer is hierdie die plek waar jy moet heengaan. Ons het so lekker ontspan die naweek.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Hendrina,
Dankie baie, dis 'n baie groot plesier. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete,
Mark en span

Oxwagon Lodge
Koos H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en vreedsaam.

Die kakebeenwa en-suite meer as genoeg vir wat iemand mag nodig kry vir 'n romantiese naweek.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Good day Koos,

Many thanks for the star grading. I notice you gave us 3 stars for security, kindly contact us if you have any feedback.

All the best,
Mark

Oxwagon Lodge
Yolandi G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Saam met vriende

Wow, awesome place, stunning service.

We enjoyed every bit of our stay at Oxwagon Lodge, even though it was only for 1 night, we will definitely be coming back! Thank you Mark for going out of your way, to ensure that we get there safely. We had a lovely time, your staff, especially Trust, was very helpful and we received fantastic treatment and service. The wagons were clean and very comfy, coolest idea ever. Once again thank you for making us feel at home. Keep up the good work.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hey Yolandi,
How you keeping? Thanks a stack for the nice "rap" and I'm glad you all had a good time! The pleasure was ours, by the way.
Take care, and bosveld-greetings.
Mark and team,
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Rene D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste verrassing ooit.

Goeie diens en die plek was baie oulik en regtig oorsponklik. Ek kan nie uitgepraat raak oor die plek nie. Baie dankie vir als. Kon nie ons herdenking by 'n beter plek vier nie.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Rene!

Many, many thanks for all the kind words. They are much appreciated and you encourage us to keep improving.

Alles van die beste en bosveldgroete

Mark and the team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Andries K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie belewenis.

Dit was baie aangenaam. Baie ontspannend.

Tamara-leigh O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara-leigh O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Wat 'n ongelooflike plek om weg te kom van die malle gejaag. Mark was vriende en tegemoetkomend. Die kos wat heerlik! Alles was selfs beter as wat ons verwag het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was an amazing experience.

What an awesome place to go to get away from the rat race. Mark was friendly and accommodating. The food was delicious! Everything was even better than expected.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Tammy,

Thank you so much for the compliments, we really appreciate them. I will share with the rest of the staff.

Bosveldgroete
Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Leandrie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Baie dankie vir die puik diens. Ons sal definitief volgende keer familie en vriende saamvat.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Good day Leandrie,

Thank you for the star-grading and compliments, we would love to see you back here whenever you can make it!

Have a great weekend,
Mark and team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Johannes K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker kos en veilige plek in die berg.

Ek was al 2 keer daar en sal dit aan baie mense aanbeveel om julle te ondersteun. Daar is ook baie verbeterings gedoen.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Good day Johannes,

Thank you for the review. You inspire us to do better every month.

Bosveldgroete.
Mark

Oxwagon Lodge
Karen G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename ervaring, dit was gesellig met baie goeie diens en gasvryheid. Ek sal vir seker weer gaan.

Ons as gesin het ons wegbreuk vreeslik geniet. Die juweel in Harties het hartsnoere geroer uit ons kinderdae met nostalgieë. Die sjampanje ontbyt was uit die boonste rakke, saam met die vars plaasbrood (soos ouma se gebak). Mark was 'n baie goeie gasheer en het jou dadelik tuis laat voel. Die perseel is mooi skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Wow and wow! Thank you very much, the pleasure was ours, I will pass on your kind words to the rest of the team.

Please come back soon!

Mark and co. at Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Ina D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Die verblyf was na wense. Die kinders het die andersheid daaraan verskriklik geniet.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie vir die mooi woorde.

Alles van die beste,
Mark -Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Marie M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M
Gesin met tieners

An experience.

It’s a beautiful place with wonderful views. Very calm and peaceful.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Marie,

Thanks for staying with us and many thanks for the kind words.

All the best.

Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Iréna D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Iréna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiterlike is pragtig, maar fasiliteite t.o.v. cottage (matras,toilet en stortgeriewe) uiters ongerieflik en onprakties.

Fantastiese eienaar en personeel, maar slaap-, toilet- en stortgeriewe glad nie goed nie.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Irena,

Sorry for the disappointment. I think that when you booked a room in The Backpackers accommodation which is our cheap-and-cheerful alternative accommodation that was the wrong thing for you. Yes, it is basic and it does not have an en-suite bathroom. But the price does include the same excellent Champagne Breakfast that we serve for the guests in the Oxwagons. Anyway, please accept my apologies.

Best wishes,
Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Ralie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlikste ervaring!

Dit was die wonderlikste ervaring en dit was alles wat ek gehoop het dit sou wees. Pragtigste plek met die vriendelikste, behulpsaamste personeel. Piekniek uit die boeke en die mooiste uitsig om nie eers van die nostalgie om deel van 'n fantastiese geskiedenis te kon wees te praat nie! Sal enige tyd weer teruggaan, selfs al is dit net om by hulle te ontbyt. Dit was uit die boeke!

Oxwagon Lodge's terugvoer

Good day Ralie,

Thank you very much! We appreciate your encouraging review, the pleasure was ours.

Mark and the Team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Petra B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig en die kos was uit die boeke.

Alles was gemik daarop om 'n Afrikanerhart bly te maak. Die uitsig uit die swembad is ongelooflik. Die ossewa slaap was gemaklik en iets om weer te doen. Die museum het vir stof tot nadenke gesorg. Die kos is regtig iets besonders.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Good day Petra.

Thank you for the lovely review, I hope we are even better the next time you visit.

We are working on the Oxwagon Museum, getting bigger and better!

Bosveldgroete

Mark and Team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Adriaan &janice R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan &janice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very much impressed.

Very beautiful and well kept .Staff is helpful and friendly. Pleasant stay.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Dear Adriaan and Janice,

Many thanks for the kind words.

All the best,
Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Yolanda A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit was baie lekker en die diens was puik.

Zelda M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met vriende

Heerlike tyd gehad.

Vriendelike diens en verblyf geniet.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Beste Zelda,

Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit word waardeer.

Al die beste,
Mark

Oxwagon Lodge
Lynette S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

My kids enjoyed it very much.

Everything about the Oxwagon Inn is awesome. My kids were here from the UK and slept over one night, they enjoyed it and said that they would like to go back sometime.

Zelda B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda B

Nie wat ek verwag het nie.

Ek is nie vooraf kennis gegee dat die toegangspad so sleg is nie! Ek dink die pryse is heeltemal oordagdig as mens in ag neem dat dit eintlik maar 'n tent is waarin jy slaap (net 'n ander vorm) met jou eie privaat ablusiefasiliteit. Koffie en beskuit in die "kamer" het in "2015" reeds verval. R590 vir 'n piekniekmandjie vir twee mense - dis baie oordadig.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Good day Zelda,

I am so sorry that you did not enjoy your stay with us.

Bosveldgroete
Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Raymond L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met vriende

Nice place, value for money.

Nice place, good food, value for money.

Christa T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n awesome ervaring met goeie kos en puik diens en vriendelike, behulpsame personeel.

Die uitsig is pragtig terwyl mens jou piekniek geniet. Die kos is baie smaaklik en daar is genoeg om van te kies. Die ontvangs was hartlik en die personeel professioneel en hulpvaardig. Dit was oor die algemeen 'n baie aangename ervaring en ek sal dit aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hello Christa,

Thank you so much for the kind words, I am happy that you had a good time.

See you again soon, hopefully.

Mark,
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Pierre L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Gesin met klein kinders

Rustig en sentraal.

Baie vriendelik ontvang en lekker uitgerus.

Alida V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n belewenis.

Dit is skoon, netjies en 'n aangename plek om te oornag. Die kos pas perfek by die atmosfeer. Verder is dit dit definitief waarde vir jou geld om daar te eet. Ons sal definitief weer daar bly.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Alida

Baie baie dankie for your kind words - they are very much appreciated.

We hope to see you again soon.

Mark and Team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Suzette B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Dit was vreeslik lekker en kos was uit die boonste rakke, ek sal dit definitief aanbeveel aan enigiemand.

Ciska S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n teleurstelling.

Ons verblyf was nie gereed met aankoms nie. Self nadat ons toegelaat is om in te gaan, was die eenhede vuil en duidelik was al die huishoudelike take nie afgehandel nie. Die personeel het onaangekondig in die eenheid ingekom terwyl ons die middag gerus het. Die avontuur om in 'n ossewa te slaap is een ding, maar die grootte (en aantal) van die spinnekoppe was geen grap nie.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Dear Ciska,

Thank you for your feedback, and I'm very sorry to learn of your discomfort during your visit to us.

Just to explain the delay in giving you the rooms, I did check back on your guest record and I see that you arrived at 13:13. Our check-in time is normally from 14:00 on wards and so we were not quite ready for you. As well as that, the housekeepers were under pressure because the day before your visit was Christmas day and it was extremely busy, the weather was a bit damp too.

Anyway that does not excuse us, and my apologies again for the shortcomings.

Bosveld-groete
Mark
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Soohia M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soohia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike ondervinding.

Ons het die paar dae daar baie geniet. Eienaar en personeel altyd vriendelik en hoflik. Sou dalk net 'n klein "bar fridge" in kamer wou hê. Baie dankie vir 'n fantastiese ondervinding.

Elmarie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Heerlik, pragtig en iets anders.

Die ontvangs was nie na wense nie maar dis die enigste negatief. Die Oxwagon Lodge is iets spesiaals. Die verblyf is uniek en baie netjies. Die voortrekkerbraai was ongelooflik lekker en glad nie duur vir die baie vleis en bykosse nie. Die ontbyt was gesellig en die uitsig was pragtig! Dan die buffet Kersdag — Wow! Dit was uit die boonste rake met 'n ongelooflike verskeidenheid. Die beste was dat Willemien (worshond) alles saam ons mag geniet het. Baie dank Mark en span.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hi Elmarie,

How you doing? Great to get your feedback , thank you. I'll give you a call tomorrow, if you don't mind, because I'd like to find out what was the problem regarding reception.

All the best and Happy New Year!

Mark and team,
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Annelie K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous!

10/10 vir Mark en sy team — die verblyf in die ossewa was regtig besonders gewees. Dit het gevoel of ons ver weg van die gejaagde lewe is waarin ons vasgevang is. Die pragtige terrasse en welige plantegroei waar ons piekniek gehou het, die wandelpaadjies met wegesteekte sitplekkies! Ons het foto's geneem met die ossewaens, swembad, eetwa en alles wat mooi is as agtergrond! Awesome — spesiale dankie aan Manny wat ons kleinseuntjie onverwags vir sy 8ste verjaardag bederf het met sy " eie " vonkelwyn en muffin met kersie en al! Manny you made his day so special! Well done Mark.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Annelie!

Many many thanks for the kind words and it was our pleasure to meet you and host you!

All the best and "Geseende Kersfees" !

Mark and Team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Lima G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lima G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good stopover in harties.

The Annex was small but had a comfortable bed. Only uncomfortable thing was the heat — the fan provided some relief but it was extremely hot.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hi Lima,

Many thanks for the comments and next time I hope we have space in an Oxwagon for you. :)

All the best, take care,

Mark and Team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Annatjie L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L
Enkelreisiger

Beautiful place.

If you like something totally different than the normal this is the place.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Baie dankie, Annatjie! See you again soon! Mark and team, Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Fouche B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B
Gesin met klein kinders

Waar tyd stilstaan

Met aankoms was ons vriendelik ontvang. Akkommodasie was skoon en het jou teruggevoer na hoe die trekkers geleef het. Dit is 'n ondervinding wat jy nie 'n prys kan op plaas nie. Die kos was aangenaam asook die ontbyt, dit alles met asemrowende uitsigte. Ek beveel Oxwagon Lodge met graagte aan.

Chris S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My visit there was absolutely spot-on.

Wonderful. Enjoyed every moment of my stay.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hi Chris and Ntokozo!
Many thanks for the super kind words. We loved to have you. Next time we must organise the full "Oxwagon experience" for you ha-ha!
All the best from us here in Harties,
Mark and Team

Oxwagon Lodge
Sanette V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Wat 'n heerlike aand met 'n beeldskone piekniekmandjie met sononder en sommer 'n hele bottel sjampanje. Lekker geslaap in die ossewa, sommer gewens ek was 'n Voortrekker. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Elke happie 'n ervaring op sy eie. Dankie vir al die vriendelike mense en diere.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hey Sanette,
The pleasure was indeed ours, but thank you so much for the encouragement!
Alles van die beste,
Mark and Team at Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Michelle D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring en gehalte wat jou sak pas.

Dit was seker een van die lekkerste wegbreek aande wat nog vir baie lank met ons sal bly. Baie dankie aan elkeen wat ons spesiale 10 de huweliksjaar so romanties gemaak het. Die diens, kos en ligging was uit die boonste rakke. Baie vriendelike personeel en baie bereid om te help. Ek sal The Ring Ox Wagon beslis aanbeveel.

Oxwagon Lodge's terugvoer

Hallo Michelle,
Baie baie dankie vir jou "kind words" ! :)
Dit was vir ons n groot plesier.
Please hurry back soon, ha-ha!
Bosveldgroete
Mark and Team
Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Jacques L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Enkelreisiger

Baie rustige omgewing en vriendelike diens.

Baie goeie diens en rustige omgewing.

Christine J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met vriende

Fantasties!

Die diens is uitstekend. Kos is baie lekker!

Oxwagon Lodge's terugvoer

Baie dankie, Christine! Dit was vir ons 'n groot plesier!

Bosveldgroete,
Mark - Oxwagon Lodge

Oxwagon Lodge
Hannes C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Saam met vriende

Heerlik, sal definitief weer gaan, oulike personeel!

Uitsig oor die dam en omgewing fantasties!

Riaan V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Uitstekende diens en gasvryheid.

Die eienaar van Oxwagen Lodge was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om almal gelukkig te hou. Baie dankie, word opreg waardeer!

Glenda R - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda R

Great views, great food, great hosts.

Lovely view of Harties with a large grey lourie keeping up company at the pool. The trekker braai was delicious with the best lambs I've had. I'm only sorry to have missed breakfast as we had early start at Jeep Warrior#4. Mark is a superb host.

Annamarie M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay!

Had a pleasant stay at the Oxwagon Lodge. Loved the atmosphere and scenery and the oxwagon was neat and clean. We had the romantic picnic which was awesome and definitely very romantic. Only disappointment was the breakfast.

Wezelda G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wezelda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Warm water was te min vir 2 mense. Spinnekoppe op die muskietnet tussen die nette en die wa se seil. Glad nie gemaklik geslaap nie, want die bed is redelik klein en ons wou nie na aan die net slaap nie as gevolg van die spinnekoppe. Bed baie klein vir 2 mense veral soos in ons geval waar dit 'n lang man is. Die prys in vergelyking wat jy kry is beslis nie waarde vir geld nie.

Ge C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ge C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n wonderlike ervaring en sal beslis weer gaan.

Sal verseker weer dit gaan besoek. Sal 'n wonderlike plek wees om in die winter te gaan besoek as dit 'n bietjie koeler is.

Ria M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Saam met vriende

Rustig, netjies, baie gasvry.

Kuier baie lekker. 'n Onvergeetlike kuiertjie, waar jy teruggevoer word na die verlede. Ons het lekker geslaap in 'n ou ossewa. Uiters mooi uitsig vanaf restaurant. Vriendelike personeel. Baie rustig, jy kan af skadelik en sommer net rus.

Mariette M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Gesin met tieners

Ons het 2 nagte oorgeslaap vir 'n vinnige wegbreek.

Behalwe vir laat Sondagmiddag besoekers wat baie lawaai het, was dit 'n heerlike ervaring. Daar kort 'n paar buite aktiwiteite om tieners mee besig te hou op die perseel.

Pleasure S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pleasure S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the friendliness and the customer service.

Lovely place, as above.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Saartjiesnek, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNmI3ZjViLThiZTctNGZmMS1hOGM1LTJjMzZjOWE1ZTMxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 R511 Saartjiesnek 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.7586 27.926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!