Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Bay Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 12, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dié selfsorghuis bied 'n heerlike wegbreekplek, ideaal vir 'n gesin. Die strand is slegs 100 m van die huis af en al die geriewe en besienswaardighede in die area is binne maklike bereik.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n vol badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy sou benodig vir 'n sorgvrye, selfsorg-vakansie. Die sitkamer het baie gemaklike banke en 'n TV en 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en afstandbeheer saambring. Daar is ook Wi-Fi beskikbaar.

Oesterbaai is 20 km vanaf die naaste dorp en het 'n winkeltjie en 'n restaurant met 'n 7 km-lange strand met beeldskone hoë duine en ongerepte natuurskoon. Daar is verskeie staproetes en 'n 4-ster-lodge slegs 'n paar minute van ons af en daar is verskeie doendinge soos perdry op die strand, 'n restaurant en 'n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Oyster Bay Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oyster Bay Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Ligging

  • Stompneusstraat 12, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oyster Bay Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 12, Oesterbaai, 6305, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21557cc02977feb8acd924c0b11abf866127522d61dd88ea52f6b94bfc2fa7f9be0ad526638d68ed94aa0b7616ba86e2b615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 12 Stompneus Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.172869676896 24.659237141803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem