Oyster Bay B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oyster Bay B&B is in die kusdorpie Oesterbaai geleë. 'n Kosbare plek, geleë langs 'n ongerepte kuslyn, 'n visserman se paradys, 'n natuurliefhebber se droom, 'n plek waar 'n mens heeltemal kan ontspan, diep asemhaal en jou spanning laat wegspoel met die gety.

Verblyf beskik oor 4 eenhede en het slaapplek vir 12 gaste in totaal. Elke eenheid is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes.

Oesterbaai wat oorspronklik 'n plaas was is sedert 1956 ontwikkel en bestaan nou uit 420 erwe, 'n klein winkeltjie en 'n oord. Toegang tot Oyster Bay B&B neem jou oor grondpaaie en deur landerye.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oyster Bay B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za