Oyster Bay Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 16 % af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 6 Des 2019.

Beskrywing

Oyster Bay Self-Catering bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die eenheid het 'n 180 grade see-uitsig.

Hierdie moderne dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het skuifdeure wat na 'n groot patio met see-uitsigte lei. Die tweede badkamer beskik oor 'n bad, toilet en stort en word deur die tweede en derde slaapkamers gedeel.

Die boonste verdieping het 'n oopplan-leefarea met 'n lieflike kaggel, eetarea, braai-area en 'n kombuis. Al die areas het see-uitsigte. Daar is ongelukkig nie 'n motorhuis nie, maar die eiendom is in 'n doodloopstraat en bied oorgenoeg parkeerplek.

Hierdie eenheid is naby alle geriewe en die strand. Oesterbaai is 'n pragtige dorpie wat wes van St Francis op 'n grondpad geleë is en oneindige strande bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Oyster Bay Self-Catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oyster Bay Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 R1 583 per nag (plek vir 8)

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 6 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za