LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oyster Creek Lodge | LekkeSlaap
+88

Oyster Creek Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-singel 1, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Oyster Creek Lodge word omring deur die Knysna-strandmeer en bied uitstekende uitsigte op die Knysnakoppe.

Die huis beskik oor 6 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, die vierde slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort, eetkamer, sitkamer en 'n kombuis en die sesde slaapkamer is 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n aparte toilet. Dié kamers front na die strandmeer en van hulle het balkonne. Elke kamer het 'n TV met DStv.

Die lodge se dekor is deur die omliggende Knysnawoud geïnspireer. Gaste kan saans om die kaggel kuier of 'n lekker braai geniet. Die huis het 'n sitkamer met 'n platskerm-TV en DStv, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n swembad.

Die omgewing is bekend vir sy pragtige roetes, voetslaanroetes, branderplankry, kajakvaarte en ikoniese besienswaardighede soos die Oesterfees, Knysna Lagoon Elephant Park en die Featherbed Natuurreservaat. Dis die ideale wegbreekpelk vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Slaapplek

’n Bespreking by Oyster Creek Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Oyster Creek Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Point-singel 1, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oyster Creek Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-singel 1, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97710d2f1ff773feeae8f6085397298cf9207b606055adbe0e4d22d28a625c832e155c1702e03d045830aca5cbdb03e102a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 12) 36 5 1 5 1 Point Close The Point 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.040136111111 23.015072222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!