Oystercatcher Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oystercatcher Gastehuis in Kleinmond bied 'n lieflike ligging met fantastiese uitsigte en is stapafstand vanaf die hoofstrand. Kyk hoe die son ondergaan agter die berge vanuit jou eie privaat sitkamer. Die woonstel het sy eie privaat ingang, maar is vas aan die eienaar se huis.

Ons bied verblyf in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Daar is koninggrootte-beddens in 2 van die slaapkamers en 2 driekwartbeddens in die derde kamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n binnebraai beskikbaar. Die oopplan-eetarea en -leefkamer bied gerieflike sitplek en daar is 'n kroeg met 'n koelhouer vir drankies. 'n Teleskoop is ook tot jou beskikking vir walviskyk tussen Junie en November.

Die gastehuis is selfsorg met die opsie van ontbyt en ander etes op versoek. 'n Spyskaart vir spesiale maaltye, voorberei deur 'n Belgiese sjef, kan ook afgelewer word by jou voordeur sodat jy dit kan geniet in jou eie eetkamer of in die kroeg. Bestellings moet vooruit geplaas word. Piekniekmandjies is ook beskikbaar indien jy langs die kuspaadjie wil afstap, 'n ervaring wat jy definitief nie wil misloop nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Oystercatcher Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oystercatcher Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za