LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by P3 @ Protea Block | LekkeSlaap
+18

P3 @ Protea Block

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Remington-laan en Marienerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

P3 @ Protea Block is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Costa Smeralda-kompleks aan Margate se strandfront. Dis naby verskeie restaurante, winkels en geriewe. Die kompleks is ook 10 minute se stap van Margate se hoofswemstrand af.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Dit het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en hulle deel die tweede badkamer. Gaste word verplig om hul eie handdoeke te bring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toebehore. Daar is ook 'n dienluik na die eetkamer. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Die leefarea het skuifdeure wat toegang tot 'n beskutte balkon bied.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by P3 @ Protea Block sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir P3 @ Protea Block
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoek van Remington-laan en Marienerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink P3 @ Protea Block het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Remington-laan en Marienerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAinbg4EOEX37BxPsEKqZnfCslPo8izoCAITMZSvJn8BLrrCoUrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Corner of Remington Lane and Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.868907637161 30.368185043335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!