Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardekloof Plaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Paardekloof Plaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mark L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Real authentic farm stay.

Nice spacious old farmhouse with all facilities. Large outdoor braai area. Really relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel W
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike ervaring van aankoms tot vertrek. Hannalie het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Die omgewing is rustig. Dit is 'n ideale oorslaappunt naby Uniondale vir die Karoo to Coast. Ons sal definitief weer by Paardekloof oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Dankie Cornel.

Waardeer jou lieflike resensie. Julle was lieflike gaste van die begin tot einde. Ons waardeer julle. Julle is baie welkom.

Plaas-groete

Paardekloof Plaas
Kim V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim V
Saam met vriende

Gerieflike, skoon, ruim huis.

Netjies, alles wat jy nodig het is daar. Genoeg slaapplek vir groot gesin of vriende. Geen TV as jy wou rugby kyk nie. Gerieflike braai op die stoep, lekker beskut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Dankie Kim vir die resensie.

Wil net noem dat ons dit duidelik op ons profiel noem dat daar geen TV is nie. Ons is ingerig en ' cater' vir gaste wie graag die stilte van ' plaas' wil geniet sonder al die stadsgewoel en digitale apparate wat jou vrede ' steel'.

Plaasgroete

Paardekloof Plaas
Nicolene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware plaaservaring.

Ervaar die plaaslewe, stap tussen die skape en geniet 'n egte braaivleisvuur op 'n plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Georg B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik om weer die rustigheid van plaaslewe te ervaar - eienaars se gasvryheid was wonderlik! Stunning.

Was heerlik om weer so in 'n regte egte plaashuis te kon tuisgaan - die houtvloere onder jou voete te hoor kraak, die reuk van 'n lekker braaivleis-vuur, die geblêr van die skaapooie naby die huis wat saam met die lammers op die lande wei, wat wil mens nou meer hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and god to recharge batteries!

Old farmhouse very nostalgic and comfortable with all the necessary amenities. We really enjoyed our stay and took us back to our childhood days as Karoo kids. Hope to go back one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff J
Saam met vriende

Awesome.

Great little spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Jeff, thank you for this great review. We really appreciate it. We are trying our best and reviews like yours just motivate us to do better.
Hope to see you again.


Paardekloof Plaas
Riaan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan M
Saam met vriende

Terug na plaaslewe, basiese geriewe, maar lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belita H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belita H
Saam met vriende

Heerlik geslaap.

Rustige plaas-atmosfeer en heerlik geslaap. Puik kliëntediens met kommunikasie, aanwysings en ekstra beddegoed spesiaal afgelewer vir 'n koue aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Belita

Baie dankie vir jou moeite en ook vir die lieflike resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang . Is bly die kommunikasie het gehelp om dit vir julle makliker en geriefliker te maak.

Ons waardeer julle. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Karoo - groete

Paardekloof Plaas
Robin R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R

Skoon netjies rustig en kalm.

Friendly and helpful, almost feels like family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay in the Karoo.

Very comfortable overnight stay in a lovely setting and extremely Covid safe. Close to the road and easy to find. Quiet and peaceful. Wide open spaces.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Thank you so much Millicent we appreciate that you took the time to write the review.
We are trying our very best to make it comfortable for our guests . Your review just give us the motivation to keep on and improve where we can .
Bless you and we hope to see you in the future.
Karoo - groete

Paardekloof Plaas
Hildegard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S
Gesin met klein kinders

Stil op die plaas.

Goed toegeruste verblyf, tot 'n gasbottel omdat daar beurtkrag was. Kon lekker fietsry op die plaas na lang dag in die kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Baie dankie Hildegard.

Ek is bly julle kon bietjie ontspan en ons wêreld verken na 'n lang reis. Dankie vir die positiewe gradering. Kom kuier gerus weer in die Karoo - sy lyk al bietjie groener na die dankbare reën.

Mooi jaar vir julle.
Karoo - Groete

Paardekloof Plaas
Stella B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekke gebly. Alles was skoon en netjies. Als wat ons nodig gehad het was daar. Die plaas is stil en rustig met niks wat mens pla. My dogtertjie het al die diere baie geniet. Was ons tweede keer daar en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Dankie Stella.

Wat 'n voorreg vir ons om julle te kon ontvang vir die 2de maal. Met die verbeterings wat ons beplan, hoop ons dat julle volgende keer nog lekkerder gaan kuier.

Karoo-Groete

Paardekloof Plaas
Amy W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W

Moes op die laaste oomblik vir heelparty mense plek kry.

Ons moes Uniondale toe vir 'n begrafnis. Hannelie en Johannes het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plaashuis laat 'n mens dadelik tuis voel met sy mooi pou en uitstekende uitsig op die berge en miljoene helder sterre. Hannelie se tuisgemaakte jam en botter is heerlik. Alles was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Henk, dankie vir die mooi briefie.
Dankie vir julle waardering vir ons moeite en omgee ten spyte van die bad se uitloopwater wat julleself sommer uitsorteer het.
Dankie dat julle ons 'hart' vir mense raakgesien het.
Dit was lekker om julle klompie hier te kon hê en wat 'n mooi gebeurtenis dat 'n familie so kon saam kuier en gesels .Julle was 'lekker' aangename gaste.
Dankie dat ons julle kon huisves. As ons vir julle punte kon gee, sou ons vir julle 10/10 gee.
Hoop ons kan julle weer sien
Al ons beste wense vir 'n mooi jaar
Karoo groete

Paardekloof Plaas
Werner D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Gesin met klein kinders

Een woord: fantasties!

Alles wat jy nodig het, vriendelike ontvangs en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Baie dankie Werner en gesin. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en tyd met julle kinders te kon spandeer. Hoop ons kan julle gesin weer sien vorentoe. Mooi Jaar vir julle.

Karoo-Groete

Paardekloof Plaas
Paul G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul G
Gesin met tieners

Die netjies versorgde tuin en huis, bied lafenis vir 'n moeë reisiger.

As die huis se mure kon praat, sou die stories uit vroeër generasies waarskynlik baie interessant gewees het. Die uitsig is pragtig, die druiweprieel uniek, en die tuisgemaakte konfyt, heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Dankie Paul en Susan dat julle die ' ou' huis wat baie stories kan vertel met sy goeie fondasies, kwaliteit vakmanskap en wat na al die jare nogsteeds so uitstekend behoue gebly het kom beleef het.

Daarom ook ons besluit om 3 maande terug te begin om die gebou met sy groot werf binne en buite te herstel, ou verwaarloosde hoenderhokke af te breek, te skoffel en te snoei dat die sweet jou oë brand en sommer alles mooi te maak met wat tot ons beskikking is in hierdie rampdroogte wat ons tans beleef.

Ons wil graag vir ons gaste 'n 'Plaasvakansie' bied net soos in die tyd toe families by Oupa en Ouma op die plaas gaan kuier het. Weg van alles wat die menslike brein so bombardeer met al die stad se lawaai, en die stress van die hedendaagse lewe.

Die stilte wat 'Plaas' bied met sy groot ruim huis waar plankvloere kraak al loop jy hoe sag, 'n groot grasperk waar kinders kan rondhardloop en van hulle energie ontslae raak, braai onder die sterre met al die naggeluide, veilige stap en fietsry en stop waar skaapooie met hulle lammertjies op groenlande wei, ontspan in die natuur en dan saam met ander plaasbotter en tuisgemaakte konfyt op 'n brood geniet - dis moeilik om 'n geldwaarde hieraan te koppel.

Dis vir ons belangrik om nie net 'n 'plek' te skep vir oornag nie, maar waar families weer kan saamgesels en kuier tot laataand en daar gesorg word vir baie herinneringe en 'stories' vir die nageslag.

Ons wil graag 'sorg' vir mooi ' memories' .
Baie dankie nogmaals
Karoo -Groete

Paardekloof Plaas
Alba D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D
Saam met vriende

Dit was awesome.

My man en sy vriend het daar oorgebly en hulle het dit terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Dankie Alba. Was vir ons lekker om hulle te kon ontmoet en te gesels. Ons kon lekker saam eet aan Hennie se roosterbrood.
Baie dankie en groete

Paardekloof Plaas
Dries V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and service orientated personnel, clean facilities with lots of space. Extras like firewood, rusks for coffee time and more.

The farm offers peace and tranquillity with lots of opportunities to do mountain biking, hiking etc. All on the fringes of the Klein Karoo's Black mountain range. We enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Baie dankie Dries, vir die voorreg om julle te kon ontmoet. Dankie vir julle waardering en vriendelikheid vir dit wat die plaaslewe aanbied. Mag dit 'n aansporing wees vir ander wat net bietjie stilte en rus vir hulle siele soek. Dankie ook dat julle weer ons plekkie gekies het om te kom oornag vir volgende jaar se Meiringspoort maraton.
Vriendelike groete

Paardekloof Plaas
Charlene N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, hospitality is outstanding!

Very nice experience! Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Hi Dup en Rosa. Wat 'n groot verrassing om julle te kon ontmoet en julle te kon ontvang in ons mooie Karoo. Dankie vir julle mooi woorde. Dit was vir ons 'n groot voorreg en plesier. Kom kuier weer.
Karoo -groete

Paardekloof Plaas
Thelma M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma M

Netjies en vriendelike diens.

Uit hul pad uit gegaan om ons te akkomodeer. Sal definitief weer van akkommodasie gebruik maak, was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Hi Thelma. Baie dankie vir jou mooi briefie. Dit was kort kennisgewing vir 9 mensies, maar is bly ons kon julle akkommodeer. Baie dankie vir julle vriendelike klompie en hoop ons kan julle weer sien vorentoe.

Baie seën vir julle
Karoo - groete

Paardekloof Plaas
Lindi B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Saam met vriende

Heerlike, netjiese verblyf in die Karoo met vriendelike gashere.

Ons het baie lekker gebly op die plaas! Die plek het heerlike koffie, tee, en plaasmelk in die yskas gehad! Ons is spyt ons was slegs een aand daar gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Aww Lindie dankie vir julle mooie resensie. Dit was lekker om julle vriendelike klompie te kon hê by ons. Die Karoo is so dankbaar om al die vriendelike en mooie mense te kan ontvang en beloon hulle graag met haar uniekheid wat so goed is vir die siel.
Maak weer so, mooi gaan met julle.
Karoo - groete

Paardekloof Plaas
Stella B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella B

Baie rustig en mooi natuurskoon.

Ons het baie lekke gebly. Die uitsigte is regtig iets besonders en dit is baie rustig. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is baie skoon en netjies met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Baie dankie Stella. Dankie vir die mooi woorde en gradering. Dit was 'n voorreg om jou familie te kon ontvang. Ek is bly hulle kon ons rustige mooi Karoo -natuurskoon en skape geniet. Kom kuier weer vir ons as julle in ons area is.
Karoo - groetnis

Paardekloof Plaas
Dick V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornag op die plaas.

Die beste oornagstop wat ons nog gehad het bop hierdie lieflike plaas in die Karoo. Die stilte, vars lug en aangename gasvryheid van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Dick en Magda

Baie dankie vir die mooi woorde. Dankie vir die voorreg om julle te kon ontmoet en om 'n bietjie van die mooie Karoo met julle te kon deel.

Hoop ons kan julle weer vorentoe sien. Julle is baie welkom.

Karoo groete

Paardekloof Plaas
Jaco G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met vriende

Fantasties.

Die hele ervaring was absoluut fantasties gewees. Die eienaars gaan uit hul pad uit om jou tuis te laat voel. En doen baie moeite. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Jaco. Dit was alles 'n voorreg en 'n plesier. Dit maak ons bly as ons gaste dit geniet en tuis voel.

Julle moet weer so maak.

Karoo-groete,
Paardekloof Plaas

Paardekloof Plaas
Elsabe H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, vriendelike gasvrou, Karooliefde op sy beste.

Paardekloof is hoogs aanbevole selfs vir 'n oorbly van 'n hele paar dae, gasvrye ontvangs, heerlik rustig, daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Baie netjies, die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Elsabe
Ons het nie woorde nie, wat 'n voorreg om julle te kon ontvang. Dankie dat julle ons lewens so kom verryk het. As ons sterre vir julle moes gee, sou julle 10 uit 10 gekry het. Julle het ons plek skoner en netjieser gelos as wat julle dit gekry het. Dankie dat ons julle kon groet as vriende.
Ons is geseënd.
Sien uit om julle weer te kan sien.
Karoo groete

Paardekloof Plaas
Anel V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met vriende

Rustig en natuurskoon is ongelooflik.

Vodacom toring is op plaas, so ek sal aanbeveel om simkaart te vat vir beter sein. MTN is baie swak! Noem ook dat die plaas 60 km van Willowmore geleë is. Het daar gebly vir die God's Karoo women konferensie. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardekloof Plaas se terugvoer

Baie dankie Anel, dankie dat jul Paardekloof Plaas gekies het vir julle verblyf al was dit 'n entjie se ry van Willowmore. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Ons sal julle graag volgende jaar weer wil sien, dan kan julle al julle vriende saambring vir 'n lekker kuier en ontspan op die huis se stoep.

Paardekloof Plaas
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardekloof Plaas, Langs die R341, Barandas, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09HrkM85ysll1xqzV5QITs1YKaxvR37tg5irnHwMbfxRFmyPF4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Farm Paardekloof Off the R341 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.47147327874 23.044229545995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem