Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardeplaats Nature Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardeplaats 154JT, Long Tom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paardeplaats Nature Retreat is 'n gerestoureerde kliphuis met slaapplek vir 12 gaste. DIe huis is in die voormalige ruïne van 'n goudmynkamp. Dit is in die natuurskoon genestel en het 'n uitsig oor 'n klein foreldam, die majestueuse vallei en berge.

Verblyf word aangebied in 5 eenhede wat Jafrie, Oribi, Gurneys, Suikerbossie en Kiepersol insluit. Elke kamer het 'n privaat uitsig en 'n unieke karakter met loodglasvensters en dons- of wol-duvets op al die beddens. Sommige eenhede het privaat stoepe. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Elke badkamer het 'n gas-geiser, sonkragligte en lekker olielampies wat 'n heerlike atmosfeer gee. Drie van die eenhede het elk 'n badkamer met 'n stort en een eenheid se badkamer het 'n bad.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike leefarea, kombuis, 'n lieflike vuurherd en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook op die perseel voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en kunsvlieghengel. Paardeplaats is die tuiste van die bedreigde Rooiborssuikervoël.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Paardeplaats Nature Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 74

Jaar gelys 6

Ligging

  • Paardeplaats 154JT, Long Tom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Paardeplaats Nature Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardeplaats 154JT, Long Tom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55acfd70ba546a22e12e2b9504812db942c382fbbb0ab876134a543a409909df6d69d34f5741a4da22868d0ef2ad749ec9cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Paardeplaats 154JT Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.091399714737 30.564066767693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem