Paarl Akkommodasie by Paarl Diamant Equestrian and Guest Farm | LekkeSlaap
+29

Paarl Diamant Equestrian and Guest Farm

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Paarl Diamant Equestrian and Guest Farm is aan die voet van die Paarlberg geleë. Die gasteplaas is op die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande en spog met 'n historiese plaashuis en 'n perdryskool.

Verblyf word in 5 gastekamers in die ou plaashuis gebied. Elke kamer bied tuinuitsigte, houtvloere en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n klerekas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die dubbelkamers in die hoofhuis het elk 'n yskassie. Die kothuise het elk 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Sommige van die kamers het TV's.

Die hoofhuis bied 'n groot voorstoep met uitsigte oor die tuin. Die swembad in die tuin is die ideaal om af te koel in die somer. Vir die kinders is daar 'n klimraam, wipmat en plaasdiere soos hoenders, marmotte en duiwe kan in die tuin gevind word. Die plaas huisves ook perde wat gewoonlik oefen of op die gras wei. Perdritte kan teen 'n ekstra koste gereël word. Ander doendinge sluit voetslaan of bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Paarl Diamant Equestrian and Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Langs die R44, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Diamant Equestrian and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Wl7Mph6umHxwom1aW3XEnBHGR8bTE6Xqb3ngtldA2IGlUftVi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Off the R44 Paarl 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.71752236872 18.893143381867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za