Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Paarl Mountain Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bonita H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Lieflike uitsig en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Bonita,

Thank you so much for your positive review, it is much appreciated.
We enjoyed hosting you and look forward to seeing you again.

Kind regards,

Annette and Bryan

Paarl Mountain Lodge
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en mense is baie behulpsaam, asook vriendelik.

Aan Annette en span baie dankie vir 'n lekker kuier, en dankie dat julle altyd bereid is om te help en raad te gee waar julle kan. Almal is baie vriendelik en ek sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Albert,

Thank you for writing such lovely kind things. I am so glad that you enjoyed your stay here, we also enjoyed hosting you and we look forward to hosting you again.

Kind regards,

Annette and Bryan

Paarl Mountain Lodge
Adri D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was awesome.

Ons gasvrou se diens was uitstekend. Ons kamer was mooi skoon en ons bed was soos myne by die huis. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Geagte Adri,
Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom by ons gastehuis. So bly om te hoor dat jy jou verbluif by ons so lekker geniet het.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Braam S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S
Enkelreisiger

Vriendelik en maklik.

Was baie behulpsaam en vriendelik en als was baie mooi en skoon, sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Hallo Braam. Dankie vir die vriendelike woorde. Ons het dit baie geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete van die span by Paarl Mountain Lodge

Paarl Mountain Lodge
Mark K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just needed a place to stay overnight. Name sounded romantic.

The view from the room was of a broken motorcycle stuffed under a bush. No views of the mountain or of Paarl from the room. Load shedding is a problem we all face but hopefully better than this. the 'security' gate for the vehicles that parked outside our room was disconnected. Just manually push it open and close. Maybe it's not a high-risk area, but if anyone just pushed the gate open at any time, it's not much security. In the morning, while the power was on, there was no hot water for the bath or shower. Maybe load shedding knocked off some settings, but that should be something that had been sorted by now already. Price was acceptable for a bed for the night, but that's about all going for the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Mark,

This is very strange as we have not had complaints about any of this before.
The gate is always on automatic at night time. We have only experienced cold water one morning when the geyser tripped, sorry it was on the day you stayed. It is quite difficult not to see the famous Paarl Rock from your room and the herb garden, sorry you missed it.
I hope you enjoyed the rest of Paarl and will visit our beautiful town again.

Kind regards,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Anelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelle S
Enkelreisiger

Gemiddeld

Verblyf was gemiddeld, my man het beter verwag maar dit was voldoende as jy een nag oorslaap, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kingsley N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kingsley N
Besigheidsreis

Place is not clean, parking space not sufficient, gate operating manual.

Place dirty, had soil on corners, hair on bedding, shower floor not clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfied with everything.

Pleasant welcome on arrival by the hostess. The room was very nice and had all the amenities that we needed. All in all a very pleasant night's stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear John,

Thank you for your lovely review, I hope we get to host you for a longer time period next time.

We are glad that you enjoyed your stay.

Kind regards,

Annette

Paarl Mountain Lodge
Nico E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Ons sal dit enige tyd sonder enige voorbehoud of voorwaarde aanbeveel.

Ons is op die hande gedra. Geen moeite is ontsien om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons is ook spesiaal bederf op ons troudagherdenking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Nico,

Thank you so much for writing such a positive review, it is much appreciated and we look forward to hosting you again.

Kind regards,

Annette

Paarl Mountain Lodge
Theonette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik en ontbyt is 5 sterre.

Ek soek altyd 'n lodge of klein gastehuis vir verblyf, natuurlik bekostigbaar en ontbyt 'n groot moet. My privaatheid is belangrik en stil area is altyd welkom. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Theonette,

Thank you for taking the timer to write your positive review, it is greatly appreciated. I am so happy that you both enjoyed your stay at Paarl Mountain Lodge and we hope to see you both again next time you visit Paarl.

Kind regards,

Annette

Paarl Mountain Lodge
Victor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

I phoned them the Friday to tell them my plans to propose and they had a lovely setup in the room with roses and sparkling wine, Annette was very excited as well but she was an amazing host and we really enjoyed our weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Victor,

It was such an honour to have you here on your special occasion and I enjoyed spoiling you both. Good luck with your future together and we hope you visit Paarl Mountain Lodge again.
Thank you for the lovely review.

Kind regards,

Annette

Paarl Mountain Lodge
Philip Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie dankie aan Annette, ons het dit geniet, mooi omgewing. Sal weer kom en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie en boodskap. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Ons sien uit om julle weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete, Paarl Mountain Lodge.

Paarl Mountain Lodge
Laurette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Laurette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie aangenaam.

Die kamer het 'n stink, suur reuk gehad. Om by die kamer uit te kom vanaf parkering is daar 'n gevaarlike en onveilige looparea. Die parkering is nie geskik vir groot voertuie nie. Eenhede kort definitief instandhouding en opgradering. Dit wat werklik is, verskil hemelsbreed van foto's op website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

We sincerely apologise that your stay was unsatisfactory. We appreciate and thank you for your advice on improvements and will happily take it into consideration going further. Our cleanliness and hygiene is of utmost importance to us and we seldom receive complaints on that issue, so we will be sure to look into what occurred during your stay and try and prevent that in future. Your concern about the unsafe walking area will promptly be addressed to maintenance as we have great concern for the safety of our guests and employees.
As for the parking area, we are located in a safe residential area and are unfortunately unable to enlarge the parking area due to legal restrictions. We would also like to note that we advertise gated parking if available and not as a guarantee. In addition, if requested we do have two private parking on the lower level which can accommodate larger vehicles. As previously mentioned, our location is very safe and we seldomly hear of crimes in the surrounding area. We ourselves park outside of the gated area with no worries of safety issues. In addition, there are security patrols around our streets.
We hope someday you will return and be pleasantly surprised by our improvements. Once again, thank you for your advice on how to improve our guesthouse. As a business we will always strive for improvement. Any further advice and constructive criticism will be warmly welcomed and appreciated by contacting us at info@paarlmountainlodge.co.za Kind regards. Paarl Mountain Lodge

Paarl Mountain Lodge
Alexander C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander C
Enkelreisiger

A quiet stay with a great view.

Very friendly, responsive and accommodating host, great views, comfortable room - everything you need to get away for a couple of days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind ratings and review. We are overjoyed to hear you had a pleasant stay. It was an absolute pleasure having you here and we eagerly await your next visit. Kind regards and warm wishes.

Paarl Mountain Lodge
Elsabe W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Dankie aan Annette wat 'n uitstekende gasvrou was en vir ons die ontbyt gratis gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Elsabe, thank you for your positive review. We look forward to your next visit. Kind regards, Annette.

Paarl Mountain Lodge
Zameka S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zameka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxing and peaceful.

I had a wonderful stay, the views are spectacular and the breakfast is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review. It was a great pleasure having you here. We look forward to seeing you again and providing you with that amazing breakfast. Kind regards.

Paarl Mountain Lodge
Alida V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Mooi uitsig van stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Alida,
Thank you for your positive review. I am glad you enjoyed the view.
We also found you to be very friendly and look forward to hosting you again.
Kind regards,
Annette.

Paarl Mountain Lodge
Chantelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Besigheidsreis

Was baie goed.

Mooi en skoon. Goeie diens van die personeel af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Chantelle,

Thank you for your lovely review, it was a pleasure to host you and we hope to see you again soon.

Enjoy your day further.

Kind regards,

Annette

Paarl Mountain Lodge
Adelle L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie.

Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om vir ons 'n oornagplekkie in die Praal te boek en ons was nie teleurgestel nie. Ons is so vriendelik ontvang en laat welkom voel. Die kamer is netjies en smaakvol toegerus. Goeie kwaliteit bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Adelle,
Thank you very much for your positive review. It is always nice to know that our guests are enjoying themselves and feel at home here. Enjoy your day further and thanks once again for the lovely review.
Kind regards,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Wessel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die badkamer was bietjie vuil (die waaier en teëls). Daar was nie WiFi-opvangs in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Wessel,
Thank you for taking time to write your review. We are happy to let you know that we now have free unlimited Wi-Fi in all of our rooms. We look forward to hosting you again and knowing that there is now free access to Wi-Fi in all areas of the lodge.
Kind regards,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Nico S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S
Enkelreisiger

Baie onpersoonlik.

Daar is nie 'n mikrogolfoond nie, die yskassie is baie onprakties, daar is nie borde, messe of vurke nie. Daar is nie eers wynglase nie! Watter plek in Paarl verskaf nie eers wynglase nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Nico,
Thank you for your comments, as advertised we are a bed and breakfast but we do allow guests to make use of the cutlery and crockery as well as the microwave in the dining area. All rooms have bar fridges and there is also a large guest fridge in the guest house for the guests' convenience. Should you require wine glasses, you can ask for them at reception.
We do hope you visit again so that you may experience these added facilities, even though we only advertise as a bed and breakfast and not as a self-catering unit.
Enjoy your day further.
Kind regards,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Abe D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Pragtige ligging en uitsig. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Abe,
Thank you for all five stars, it was a good review score. You are welcome to come back any time.
Kind regards,
Annette



Paarl Mountain Lodge
Janine S P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S P
Enkelreisiger

I loved the privacy provided and the hospitality.

The owners were very friendly and accommodating. The breakfast was excellent and the room was nice and clean. I felt comfortable at the lodge and appreciate the time spent there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Janine,

It is always such a pleasant feeling to know that we have made our guests happy and that they have enjoyed their stay here at Paarl Mountain Lodge. Thank you for the review it is much appreciated and we look forward to host you again sometime.

Kind regards,
Annette and Bryan

Paarl Mountain Lodge
Dirk B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en uitstekende ligging

Perfek geleë en die uitsig is uitstekend uit die wittebrood-suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Dirk, it was a pleasure having you here. Thank you for your kind review and we look forward to seeing you in the future. Kind regards.

Paarl Mountain Lodge
Krijnie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krijnie V
Gesin met tieners

Friendly, nice and comfortable place with beautiful views.

Nice big beds, light and clean rooms, good and full option breakfast, very kind owners and beautiful mountain view from the terrace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Krijnie.

.Thank you for the positive review, I am glad you enjoyed your time here. You have a lovely family. We look forward to hosting you again.

Kind regards,

Annette and Bryan

Paarl Mountain Lodge
Christopher M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Die verwelkoming was tops, die kos manjifiek, die dienste uitstekend en dis regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dear Christopher,

We are thrilled to get the feedback on how much you enjoyed yourselves at Paarl Mountain Lodge. Thank you for taking the time to review us. We strive to keep our guests happy and we are glad to have achieved this. You are welcome back at any time.
A happy new year for tomorrow and may you be blessed in the coming year.

Kind regards,

Annette and Bryan

Paarl Mountain Lodge
Carol V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

The stay was absolutely awesome and the service of both host and hostess were impeccable. Since our arrival until our departure we felt welcomed and valued.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Hi Carol,
It was really such a pleasure having you both here and we are thrilled that you felt so welcomed.
Thank you for taking the time to write a review and we look forward to having you here again next time you visit Paarl.
Enjoy the weekend.
warm wishes
Annette and Bryan

Paarl Mountain Lodge
Yolande V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personal touch and going the extra mile.

Attention to detail (eg. napkin rings, water in room), hospitality was excellent and the breakfast a feast. Very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tikkie persoonlike styl en gaan die ekstra myl.

Aandag aan detail (bv. servetringe, water in die kamer), gasvryheid was uitstekend en die ontbyt 'n fees. Baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you so much for your lovely positive review, it is always nice to know that our guests are happy and that they enjoy the final touches. We strive to make our guests experience memorable.
You are welcome back at any time.

Kind regards,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Ben V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, baie rustige omgewing.

Wat 'n ervaring. Bryan en Annette was 'n wonderlike gasheer en gasvrou en moenie van Monty vergeet nie (Basset). Vanuit die staanspoor het jy welkom gevoel. Ons is soos familie behandel. Ontbyt in die oggende was puik. Saans op die dek was die wynproe net so aangenaam. Ons is ook raad gegee wat om te besoek en waar om te eet. Baie dankie Bryan en Annette, ons gaan nog lank goeie herinneringe hê. As ons weer in die Paarl kom, gaan ons definitief weer by julle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Good day,

What a pleasure it was and such fun hosting you. Thank you for your sincere and positive comments it means a lot to us.
Glad that you enjoyed yourselves and we hope to see you again.

Kind regards,
Annette

Paarl Mountain Lodge
Karen F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Stunning place with a gorgeous view. Felt so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay here. We are blessed to stay in this beautiful slice of heaven and are grateful to be able to share it with you and our other guests. We are happy to hear that you took the time to relax and admire the scenic views. Thank you for your great review, as it really does help promote the business and invite others to share our serene environment. My mother Annette, the hostess was blessed with a natural welcoming personality and thrives on welcoming guests and being as accommodating as possible. We eagerly await warmly welcoming you in your next visit.

Kind regards, Tarryn.

Paarl Mountain Lodge
Marthinus B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marthinus B
Gesin met tieners

Het aan verwagtinge voldoen.

Verblyf was op standaard. Persoonlik het ek gevoel die kamer is baie klein vir die geld wat ons betaal het. Daar is ook geen uitsig vanuit die kamer aangesien die kamer se deur uitloop teen die grensmuur van die buurman langs die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklik!

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die kamer was baie netjies en die uitsig was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike veilige, waarde vir geld verblyf.

Baie aangename, skoon verblyf met heerlike ontbyt. Ons het sommer tuis gevoel. Sal vir seker weer daar gaan bly. Nogmaals dankie Brian en Annette. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik om te registreer, kamer en badkamer netjies en ontbyt ruim en heerlik.

Die eienaars is warm en verwelkomend. Ons kamer, alhoewel baie netjies, het geruik of 'n roker daar gebly het. Die bed was lieflik groot en baie gemaklik. Ek verstaan dat met daaglike gaste-omset gaan kostes op, maar ek voel die tarief is te hoog vir dit wat die gastehuis aanbied. Ons kamer was naby die kombuis en heelwat mure is van gips wat nie help vir klankdigtheid nie. Ons sou ook verkies het om meer sentraal te wees, maar dis iets wat ek beter moes beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J S
Gesin met tieners

Goeie verblyf, heerlike ontbyt!

Paarl Mountain Lodge is netjies, veilig en gerieflik geleë. Vriendelike ontvangs. Ontbyt word so mooi bedien en voorgesit! Rustig, uit die gewoel uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbi B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend - omring met die mooiste berge!

Die verblyf was uitstekend en ons is so goed ontvang. Die glasie wyn en die berge uitsig was baie lekker. Ongelooflike ontbyt - sal aanbeveel vir enige een!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Beste Elbi,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om vir julle te ontvang en ontmoet.
Vriendlikke groete,
Bryana en Annette

Paarl Mountain Lodge
Riza P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riza P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang. Netjiese verblyf. Heerlike ontbyt.

Ons is baie gasvry ontvang en het die verblyf by Paarl Mountain Lodge terdeë geniet. Oom Brian en Tannie Annette en Rozelle het ons so tuis laat voel, met bottel wyn en kuiers op die houtdek, interessante stories en inligting van die omgewing. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Beslis 'n gastehuis om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Beste Celia,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Groete,
Annette en Bryan

Paarl Mountain Lodge
Reynard B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynard B
Gesin met klein kinders

Lovely, clean room and excellent service by the welcoming hosts, not to mention an exceptional view of the valley and vineyards below.

Our stay at the Paarl Mountain Lodge was relaxing and excellent value for money! Clean, newly decorated and furnished rooms with airconditioning. Breathtaking views of wineries and mountains in the area for breakfast and evening wine tasting. Lovely owners who go the extra mile to make your stay comfortable and enjoyable. Property is well situated for ease of highway access whilst being in a quiet and tranquil area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, skoon kamer en uitstekende diens deur die verwelkomende gasheer, om nie eers te praat van die besonderse uitsig oor die vallei en wingerde nie.

Ons verblyf by Paarl Mountain Lodge was ontspannend en uitstekende waarde vir geld! Skoon, nuut versierde en gemeubileerde kamers met lugversorging. Asemrowende uitsigte oor wingerde en op berge in die omgewing vir ontbyt en wynproe in die aand. Lieflike eienaars wat die ekstra tree loop om jou verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak. Perseel is goed geleë en bied maklike toegang tot die snelweg, terwyl dit in 'n stil en rustige area is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

It was lovely to host your delightful family, and we hope to see you on your next holiday.

Paarl Mountain Lodge
Andre V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Ongelooflik gasvry met netjiese kamers.

'Home away from home' in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Mountain Lodge se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Annette en Bryan.

Paarl Mountain Lodge
Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNzMyYjU2LTg0NTAtNGNjNy05OGM3LWRjYTBiNGQ5NjRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 21 Enslin street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.754109061519 18.958469766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem