Paarl New Victorian House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Paarl New Victorian House bied gerieflike verblyf in 'n vierslaapkamerhuis is Paarl. Die gastekamers kan individueel of as 'n geheel bespreek word vir groot groepe.

Verblyf word in 4 gastekamers met hul eie badkamer gebied. Die huis het 'n gemeenskaplike binnebraai, leefarea met 'n kaggel en 'n toegeruste kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en veilige parkeerplek in.

Gaste kan na die perde loop of gholf speel by Pearl Valley of Boschenmeer. Daar is ook verskeie wynplase in die omgewing en doendinge soos forelhengel, bergfietsry en voetslaan. Tydens somer is daar polo-wedstryde by Val de Vie wat 8,5 km vanaf die instansie is. Franschhoek is 29 km vanaf die instansie waar daar bekende restaurante, winkels, kafees en kunsgalerye is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paarl New Victorian House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R500 per nag (plek vir 2)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za