Hoog-En-Droog Akkommodasie by Paarl Self-catering Cottage | LekkeSlaap
+14

Paarl Self-catering Cottage

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 25, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Paarl Self-catering Cottage is op die eienaar se perseel wat sentraal in die Paarl geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp en die Kaapse Wynlande.

Die kothuis is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet, en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en strykyster.

Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met volledige DStv. Let asb. daarop dat daar net veilige parkeerplek vir 1 voertuig is.

Paarl Self-catering Cottage is stapafstand vanaf verskeie skole, winkels en restaurante en 'n entjie se ry vanaf wynplase en wynproeplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Paarl Self-catering Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Paarl Self-catering Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bergstraat 25, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 25, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiC3OehU32hxwDm74xfVNxuEaGc8MOp0oamwSW7XPQ2Cn1gEYA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 25 Berg Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.747310569011 18.959993354709
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za