Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Stay @ 19 Haarlem

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Paarl Stay @ 19 Haarlem
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O
Gesin met tieners

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Uitstekend!

Die vriendelike verwelkoming het reeds die plek aan my verkoop nog voordat ek dit self gesien het. Baie dankie vir 'n skoon, veilige waarde vir geld verblyf wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie, Louise. Ons waardeer jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Veronique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en veilig.

Fantasties! Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Carolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien V
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier in die Paarl.

Die woonstel is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Skoon, netjies en baie sentraal geleë. Daar is ook lugversorging en 'n "inverter" vir die noodsaaklikste ligte en TV tydens beurtkrag. Die gasvrou was baie aangenaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Renda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renda H
Saam met vriende

Tien uit tien!

Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies, die beddens is lekker groot en die badkamer is gemaklik met lieflike, sagte handdoeke. Die WiFi en DSTV is 'n groot bonus. Die plek is ook lekker privaat. Ons was naby aan al die restaurante, wynplase en winkels. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adell F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adell F
Gesin met klein kinders

Gerieflike, rustige en skoon plekkie.

Plek was baie netjies en skoon met ons aankoms. Regtig baie lekker plekkie en naby aan alles. Sal regtig weer wil kom kuier. Die kinders het dit ook baie geniet. Baie dankie vir 'n heerlike naweek van rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Adell,

Ons is so bly julle het lekker gekuier - hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Hennie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Lizette en haar man het meer as die ekstra myl gestap om ons te help tydens ons verblyf van drie weke. Die eenheid is netjies en ten volle toegerus selfs vir 'n lang verblyf met 'n inverter, wasmasjien en lugreëling. Dit word hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Greg T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Dear Greg,

Thank you for your feedback.

Kind Regards

Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Elbie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, billik, goed geplaas en vriendelike gasvrou.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Elbie,

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Johlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene D
Gesin met tieners

Netjies, gemaklik en sentraal.

Heerlik gebly, baie sentraal, netjies en skoon. Maklike self in en uit boek. Alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie Johlene vir jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete PaarlStay@19Haarlem.

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Melanie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit is 'n fantastiese bly plekkie, dus netjies en baie modern. Baie dankie, dit was ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Uitnemend toegeruste eenheid, goed geleë.

Wooneenheid is uitstekend toegerus, die gasvrou is 'n toeganklike persoon en die verblyf is beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great visit again. "Home away from home!".

"Home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Rustig en stil.

Net buite spasie was taamlik beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Willie,

Dankie vir die terugvoering. Jou vrou het aangedui dat julle so lekker gebly het en ons is bly hieroor.

Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Marquerite T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marquerite T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is elke sent werd!

Ons het heerlik hier gebly. Ons wens ons kon nog langer daar kuier. Dit is 'n rustige, stil area en redelik sentraal geleë. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Marquerite,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Sonja G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Sal net in bad/stort 'n reling aanbring — klim moeilik uit, veral as jy 'n rugbesering het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Sonja, ek is bly julle het die kuier geniet. Ons waardeer die terugvoering. Ons het reeds na die versoek geluister en twee gryp handvatsels aangebring. Groete

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Nicole P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Saam met vriende

Rustige omgewing, netjies en gerieflik.

Ons het 2 aande by Paarl Stay gebly en dit was wonderlike en so rustig. Die eienaars is ook wonderlike mense. Ek sal Paarl stay aanbeveel vir ander. Dankie Paarl Stay @19 Haarlem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Dear Nicole, thank you for the feedback. We hope to see you again soon. Kind Regards.

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Brenda Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Z
Gesin met tieners

Lovely place to stay.

Great location. Lovely and very helpful with letting us know of loadshedding, supplying clean towels etc. Very peaceful and close to shops etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Dear Brenda,

Thank you so much for this excellent review.
We are glad te hear that you have enjoyed your stay with us.
Hope to see you again soon.

Kind Regards
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Donna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S
Saam met vriende

Spacious, safe, great location, central to everything.

Really appreciated the electric blankets and the basic food supplies, e.g. coffee, milk, sugar, and tea. The inverter was great during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Dear Donna,

Thank you so much for your review.

We hope to see you again.

Kind Regards

Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Chantel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Hi Chantel,

Baie dankie vir die goeie gradering. Ons is bly om te hoor dat julle kuier lekker was. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Manfred L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manfred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, sal weer wil inloer.

Die woonstel is ideaal vir 4 mense om gemaklik vir 'n kort tyd te kuier. Alles is netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik, maar los jou uit sodat jy gemaklik en selfstandig kan in en uit soos wat jy wil. Ons sal beslis weer by Paarl Stay @19 Haarlem wil bly as ons weer sou inloer in die Paarl-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Manfred,

Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Bevan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan C
Saam met vriende

Very good. Even had an installed inverter to alleviate load-shedding.

The unit was very clean. Has a washing machine. Will use again. Ideal for a family with 2 kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met vriende

Skoon, vriendelik, veilig en so lekker.

Die perfekste plekkie om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith H
Saam met vriende

Excellant.

Our stay at Paarl Stay @ 19 Haarlem was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Dear Faith,
We are glad you and your friends enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon again.
Kind Regards
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Marzelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker en gemaklik gebly.

Die omgewing is rustig en baie veilig. Die woning is ook mooi sentraal geleë. Die eienaars is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Die woning is gerieflik vir 'n gesin van 4-5. Dit is bitter netjies en ons het baie lekker gebly. Ek kan die woning beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Marzelle,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Magda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige tyd aanbeveel.

Netjies, skoon, al die nodige behoeftes en veilig geleë. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Magda, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Martelize F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelize F
Saam met vriende

Net die regte plek vir dit wat ons nodig gehad het.

Paarl Stay @ 19 Haarlem is 'n woonstel in die eienaars se erf. Ons was een paartjie en nog 'n volwasse persoon. Die woonstel is ruim genoeg en goed toegerus. Naby aan Paarl se hoofstraat, die wynplase en die N1. Dit is ook naby aan winkels en 'n plek om waterbottels vol te maak. Ons kon kom en gaan soos ons wil en het altyd veilig gevoel. Selfs tydens beurtkrag is daar steeds toegang tot 'n gasbraaier en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Martelize,

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoering te gee. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Nella B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella B

Puik.

Netjiese, skoon en baie gerieflik ingerigte verblyf. Sal vir seker weer hier aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Nella,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Nora J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Eiendom het alles wat jy nodig het en veiligheid vir jou voertuig. Lekker sentraal ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Nora,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf.
Ons is bly julle het lekker gekuier.

Hoop om julle gou weer te huisves.

Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Deidre F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre F
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en waarde vir geld.

Hoewel meer tyd by familie spandeer is, was dit lekker om van die slaapgeriewe gebruik te maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Rustig en stil.

Die woonstel het alles wat nodig is om die verblyf gemaklik te maak. Baie netjies en skoon. Is in 'n stil area, maar tog baie veilig en naby baie dinge om te sien en doen. Kan verblyf by Paarl Stay @ 19 Haarlem hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Kobus
Ons is bly julle het die kuier by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Hester G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Plekkie was skoon, netjies, alles wat nodig was en gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemak te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Hester

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Cathleen W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen W
Gesin met tieners

Baie lekker gewees dankie.

Dit was 5-ster-verblyf, sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie Cathleen.

Ek is bly julle het die kuier geniet.

Groete

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Elizabeth R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Enkelreisiger

Rustig, netjies en gerieflik.

Baie dankie Lizette vir 'n heerlike week van verblyf en al jou moeite. Woonstel is perfek vir enige reisiger, volledig toegerus met alles, gerieflik en baie netjies. Dis is 'n stil en rustige area en baie sentraal geleë. Definitief 'n groot aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie Elizabeth,

Ons is bly jy het jou kuier by ons geniet in die Paarl.

Ons hoop om jou weer gou te sien.

Groete Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Alfreda G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfreda G
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation, centrally located, spacious and beautiful.

We absolutely loved staying there, nice bedding and towels, washing machine and electric blankets an absolute bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Thank you Alfreda for taking your time and writing the great review. We really appreciate it. Hope to see you again soon.
Kind Regards
PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Dannie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannie D

Dit was 'n onvergeetlike naweek en rustig.

Ek sal 19 Haarlem vir enigeen aanbeveel wat rustigheid wil ervaar. Dit is baie sentraal geleë. Die eienaar is enige tyd beskikbaar as daar enige klein probleempies opduik. Ek sal enige tyd weer daar bly as ek in Paarl-omgewing moet werk. Baie dankie vir u gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Baie dankie Dannie.
Ek is baie bly julle het julle kuier geniet by ons.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete, Lizette

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Marozanne C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marozanne C
Saam met vriende

Het dit ten volle geniet.

Dit was baie lekker en rustig. Als was baie gerieflik. Prys was billik. WiFi was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Marozanne

Ons is bly julle kon lekker kom rus.

Baie dankie vir die terugvoering.

PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Grant G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant G
Saam met vriende

100% Amazing.

I loved the location, safety, communication, value for money and place just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Beste Grant,

Ons is bly julle het lekker gekuier by ons.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

PaarlStay@19Haarlem

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Donna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna D
Gesin met klein kinders

Peace and quiet with a warm atmosphere.

I really enjoyed staying at the property. It's central in Paarl and my son and I had a lovely time just relaxing and taking in the tranquil environment. I will most definitely like to return for a breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer

Dear Donna,

Thank you for taking the time to review us. We hope to see you again soon.

Regards, PaarlStay@19Haarlem.

Paarl Stay @ 19 Haarlem
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 19, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff5e70ba1e227f42d6bc1dc31ee09484a4b65abd8d492c2080aa345eff2a5dad94ffc35ef73c1b6dfe1634cf505238feaebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 19 Haarlem Street Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.746087348828 18.966347193393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem