Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pabala Private Nature Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wernich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Pabala Private Nature Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jolene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene S
Gesin met tieners

Not a good stay.

Pabala Private Nature Reserve is a beautiful place with amazing views. First off, the place was not perfectly clean. We had to wash any kitchen items we used, especially cutlery, even items taken out of the cupboards. Secondly, we had problems using water as they only use Jojo tanks and their pump was faulty. Taking a shower was frustrating. My husband was shown by their staff how to manually switch the pump on when it switched off, which happened every 2 minutes. There was also a pipe leaking under the kitchen sink. They did offer us free breakfast and a small game drive to compensate for our bad experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect escape in proximity to PE.

Hubby and I booked a night away for New Year's Eve, just to have a time-out from kids and visitors. We arrived, had a swift check-in and went straight to our Honeymoon suite. We were happy to find a fridge now in the room (it wasn't listed on their website) as we had some ice to keep in the little freezer to enjoy a few glasses of whisky on the stoep. Thanks to the welcoming bottle of bubbly and treats! The restaurant closed at 14h00, but we were advised of this before arrival, so we brought our own snacks along. They also allowed us to check in an hour early so we could order takeaways if we wanted to from the restaurant on site. The room was spotless and had everything we needed. The view out of the huge sliding door and windows is beautiful and just draws you out into the surrounding bush and grass. We could see some ostriches and small buck grazing below. It rained through the night and we were wonderfully cozy on our king-size bed, being lazy and watching series on the free WiFi. I would only recommend that they have firelighters and matches alongside the fireplace should somebody wish to use it when it is colder. The next morning we had our included breakfast at the restaurant (R100 allowance per person) - we couldn't even finish it as it was very filling! We then took a drive through the fynbos valley to the viewpoint at the end - beautiful and plenty of bokkies around! All in all, a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mondray V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondray V
Saam met vriende

Netjies.

Pragtige natuur rondom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met vriende

Dit was amazing.

Vriendelike diens en pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natural beauty at its best.

A little gem just outside Port Elizabeth, great for a quick getaway. The suites are clean and comfy. The fireplace works amazingly. There are stacks of game to see right from your door. The camp area also looks great for bigger groups. The meals at the restaurant were very very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D
Saam met vriende

Quiet and peaceful stay. Beautiful views of mountains.

I would like to suggest that the step down into the kitchen be clearly marked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit L
Saam met vriende

Lekker rustig.

Heerlike rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome stay, the position is wonderful and the views are lovely. There were a few little niggles that would make the stay more comfortable.

The first and biggest gripe is that the camping sites are not level. This resulted in our very heavy camping trailer (Jurgens XT 160) running away out of control from my husband, hitting a tree and only narrowly avoiding careering down the hill, as there was a bit of a mound at the edge of the campsites which stopped the trailer. However the damage to our trailer amounted to just under R2000, so this was rather upsetting. Not to mention that my husband had to return to PE to buy a new jockey wheel for the trailer without which we would not have been able to return home. We also felt that to charge R350 for a self drive game drive around the farm is a bit steep. We are used to camping on farms where one can drive around and see the game for nothing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Goed ingerig met baie ruim kamers. Het dadelik baie tuis gevoel.

Nicolene het ons behoorlik bederf met die lekkerste ontbyt elke oggend. Dit was 'n regte wegbreek met 'n heerlike rus. Elke kamer het sy eie badkamer, eintlik badsaal gehad. Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriepa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriepa G
Gesin met klein kinders

Rustige gesinskuier.

Plek is ideaal vir gesinne met jong kinders. Jy hoef niks saam te vat nie, die lapa is volledig uitgerus. Kinders kon veilig speel en rond hardloop en ons kon hulle van die lapa af dophou. Het baie bokke van die lapa afgesien. Grond pad is nie geskik vir 'n baie laae voertuig nie. Restaurant op die perseel was wonderlik. Goeie waarde vir geld. Kinders het die hasies, hoenders en poue vreeslik geniet by die speelplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie C
Gesin met tieners

Loved every minute of it.

Definitely want to go back and stay for longer. We also met amazing people during our stay and the restaurant at the top is absolutely awesome, with nice food. The Pabala staff and owner are very friendly and helpful and we really enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F
Gesin met tieners

Absolutely beautiful.

The weekend was absolutely wonderful. Most beautiful scenery and the unit was very comfortable. The restaurant on site had terrific food and service. Overall a fantastic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance C
Saam met vriende

Perfek.

Baie dankie Nadine en personeel vir die uitstekende diens wat julle gelewer het. Hou aan met jou goeie diens Nadine dit was opreg waardeer. Sal definitief weer by julle kamp. Groete Lance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karine J
Gesin met tieners

Goed.

Mooi uitsig. Ontbyt baie goed. Kamers baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Gesin met klein kinders

'n Stoep met 'n uitsig.

Ons het lekker gebly by die Klipkothuis. Alles wat 'n mens nodig het, tot vuurhoutjies en vuuraanstekers. Pragtige uitsig op die berge. Ook naby aan die pad as 'n mens êrens heen wil of moet ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O
Saam met vriende

Baie groot huis met uitstekende uitsigte.

Die badkamers is wonderlik groot ook. Wees net bewus die huis is 20 km weg van die hoofkamp af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandi K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi K
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Was rustig en die kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Dankie Nandi, hoop om julle gou weer op Pabala te verwelkom..

Pabala Private Nature Reserve
Harriet-ann R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was fabulous.

Enjoyed being in a location so scenic from every angle. Staff was very helpful and friendly. Especially NJ who took us on on a 4x4 drive of note. Tents were comfortable. Kitchen well equipped and ablutions ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zak J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zak J
Gesin met klein kinders

Peaceful and tranquil.

The stay at the cottage was lovely. Very secluded which gives you that morning coffee and silent thoughts opportunity! The road to the cottage is a quite a long strip of unkept gravel so low riding cars will have an issue getting here, but if you can manage the road, the stay is very worth it! NK (the game ranger) was very accommodating and was on the scene whenever needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea F
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing and definitely going back.

The cottage is perfect and the farm atmosphere is there. Exactly what we where looking for. The game drive expenses were the full price for children and are a bit too much, but worth it! We loved the nights outside and the fire wood is top of the range.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Thank you Althea, we hope to see you again soon. Beatrice

Pabala Private Nature Reserve
Metilda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Metilda C
Gesin met tieners

Rustig.

Het die rustige en kalm atmosfeer geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Dankie Metilda vir die review en ons hoop om julle gou weer op Pabala te verwelkom.

Pabala Private Nature Reserve
Dennis K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Gesin met tieners

It was a lekker trip and a good places to stay but you must have a 4x4.

Please tell me how do the bikers get there with their bikes? I want to come and have breakfast but don't have a 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Good morning, you don't need a 4x4 to come and have breakfast at "Local is Lekker" only for a self-drive Game drive......

Pabala Private Nature Reserve
Maryna M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met vriende

Ons het lekker om die vuur gekuier, lekker braaiplek en uitsig.

Ons het baie lekker gekuier. Daar was net ongelukkig geen warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Dear Maryna
Thank you for both your visit and your feedback. We value all feedback and comments from our guests.
We are happy that you enjoyed your stay at Pabala.
Thank you & Best Wishes
Pabala Team

Pabala Private Nature Reserve
Junita K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita K
Saam met vriende

We had a very pleasant stay.

We enjoyed our stay and the beautiful view, quietness of nature. Made bonfires every evening and watched the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Thank you Junita for your review and for choosing Pabala. I’m happy that you enjoyed your stay and looking forward to having you again as a guest at our place.

Pabala Private Nature Reserve
Cathy K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy K
Saam met vriende

This is a beautiful place.

We all liked the location of the place and found no fault with the reservation at all. However, on night 2 there was no water. I called the number provided and a young lady came to sort out the problem. What all felt insulted by being told that we used all the water up after showering. She then told us we would not have any water until the following day. That meant no shower, toilet or water in the kitchen. This was totally unacceptable. We then got told to go shower at the camping area some kilometers away. Surely paying in advance for this reservation the whole water situation should have been sorted before we got there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Hey Cathy, thank you for taking the time to share your review with us. We appreciate your valuable feedback as it helps us identify the areas we can improve the guest experience. I was disappointed to learn of the water situation you experienced and we're currently taking steps to upgrade some of the facilities. Beatrice

Pabala Private Nature Reserve
Marinda P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Fantasties!

Ons was voorbereid op 'n kamp-uitstappie, maar ons het die volle glamping-uitstappie gekry. Heerlike wegbreek, net om die draai van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige afskakel in natuur, gerieflik en netjies.

Warm ontvangs, alles netjies en gerieflik. Die natuurskoon is awesome. Ek beveel die ritte sterk aan. Milla, die meerkat steel harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te ontvang op Pabala.

Pabala Private Nature Reserve
Esmé T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Rustig en baie na aan die natuur. Ablusiegeriewe was skoon en netjies, kon dalk net so bietjie meer spasie gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meredith A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meredith A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning setting.

We had a wonderful stay at the Farm house in Pabala Game Farm. The views over the mountains were incredible, with an array of wildlife right on our door step. The staff were friendly and accommodating, taking care to ensure our stay was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suignette P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suignette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en privaatheid was kos vir die siel.

Ons sal definitief weer by Pabala Game Farm gaan bly. Die kortste ou vakansietjie, maar gepak met rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dis was uitstekend en almal so vriendelik. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneleste L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleste L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend vir die siel. Diens uitstekend, vriendelik en hulle aandag op detail is merkwaardig.

As jy wil wegkom van die besigheid van die stadslewe is dit net die plek! Die rustigheid, natuur, uitsig en diens was uitstekend. Dis 'n uiters spesiale juweel wat ons ontdek het. Hulle sien ons gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Groot verrassing. Home from home. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Gesin met tieners

Brilliant.

Excellent stay. However quality of road to campsite is challenging with a sedan car with a trailer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal.

Die gasheer is bietjie afwesig. Geen instruksies vir diens van eenheid. Moeilik om in te kom, moes hulle elke keer bel. Het vir ons 'n drukkertjie belowe maar nooit gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kela D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kela D
Gesin met tieners

Absolute, fantastiese woonplek, blyplek en rustige natuur.

Dit was 'n wonderlike verblyf vir ons gewees, net jammer dit was so kort. Ben was baie behulpsaam en vriendelik en was altyd daar vir ons. Dankie Ben. Die Farmyard cottage waarin ons gewoon het, het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ek kon nie glo toe ek sien dat die wilde bokke sommer so tussen die tente wei nie. Wonderlik. In die aand kon jy niks hoor behalwe die stilte en die aandgeluide nie. Dit is jammer dat daar nie iets op die webtuiste genoem is dat daar 'n swembadjie is nie. Ons het geen swemklere ingepak nie. Sou ook 'n probleem gewees het as ons die tente bespreek het want die pad af na die kampeer plek is verskriklik sleg en sal definitief opgegradeer moet word. Ons sal beslis weer kom en die keer die tente bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, wonderlike natuurprag wat jou uitgerus en verfris daar laat weggaan.

Ek was die eerste aand verbaas hoe ek na tegnologie smag, maar na 'n ongelooflike nagrus wat ek ervaar het was dit heeltemal vergete. Ontbyt op die stoep met die hele vallei, koppie en berge voor jou, laat stres by jou voete uitloop soos water. Sal net volgende keer verseker 'n verkyker ook saam vat. Die poue en 'n gestreepte veldmuis het kom more sê. Gewone en silwer tarentale en 'n verskeidenheid van voëlgeluide om jou en jou oggend begin goed. Daar is ook braaigeriewe en wildritte. Ons het die sonsondergang rit gevat en dit was wonderlik. Die eienaar, Wernich, is uiters vriendelik en het groot planne vir die plaas. Sterre kyk was 'n fees sonder enige ligbesoedeling, behalwe 'n vuurtjie wat brand in die verte, lyk dit soos diamante op swart satyn. Dis goed ingerig en met alles wat jy sal nodig hê. Daar is pragtige tente vir die wat "glamping of glamorous camping" wil doen. Dis my volgende keuse dink ek. Glo kinders en ouers sal dit geniet omdat 'n mooi balans van na aan die natuur. en 'n lekker bed het. In alles sal ons definitief weer daar gaan "kuier" en het dit reeds aanbeveel vir 'n hele paar vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pabala Private Nature Reserve se terugvoer

Hi Erika, baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop al ons gaste sal dit so baie geniet soos julle en sien uit om jul weer te ontvang by ons "Tented Camp".
Groete,
Suzette

Pabala Private Nature Reserve
Vanaf
R485
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R485
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R485
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 34, Kleinfontein Plaas 172, Loerie, 6370, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f70cb92d2e24d8f014bc5a26d869f88c0feb83459255a4b51bad0d614d122509789554d8cd01b63448ff026e2b6f54d040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Portion 34 Farm Kleinfontein 172 6370 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.838019357496 24.945318996906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem