Paddagaste

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paddagaste is in 'n rustige deel van die Klein Karoo aan die buitewyke van die klein dorpie Van Wyksdorp geleë. Dié leefstylplaas, 'Paddavlei', bied gerieflike selfsorg-verblyf op 'n werkende kleinhoewe met skrophoenders, vrugtebome, byekorwe, 'n groentetuin en olyfboorde.

Akkommodasie word gebied in Paddagaste Kothuis, Paddavlei Plaashuis, Paddagaste Anneks en Paddavlei Woonstel. Die kothuis het 1 slaapkamer en kyk oor die dorp en op die Langeberge. Die kothuis is langs die nuwe olyfboorde, lusernlande en 'Tin-Tin', die plaas se swemdam. Die anneks is reg langsaan op dieselfde perseel as die kothuis en is dus geskik vir 'n gesin of vriende.

Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers en 'n stoep wat met wingerd bedek is. Gaste kan op warm somersdae in die bio-filtreerde swembad swem en die geluide van die visarende wat oor die Groot Rivier vlieg geniet. Gaste kan snags op die stoep slaap en die geluide van paddas, volstruise, jakkalse, bobbejane en tarentale geniet soos hulle rustig raak vir die aand. Die nuutgeboude vuurput bied braaigeriewe en 'n kampvuur-gevoel. Die anneks is reg langsaan op dieselfde perseel as die kothuis. Die woonstel is reg langs die plaashuis geleë.

Daar is plaaslike doendinge soos voetslaan in die Rooiberge en bergfietsry op die Rooibergpas of gaste kan in die tuin of op die stoep ontspan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paddagaste gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]