LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paddatjiesrus | LekkeSlaap
+17

Paddatjiesrus

Cedelle-eenheid
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n hoekbad en 'n moderne spa-stort. Daar is 'n leefarea, 'n kombuis en braaiplek buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Breekskade is vir die gaste se rekening. Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Linda-eenheid
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en bad. Verder is daar 'n sitkamer, kombuis en braaiplek buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Breekskade is vir die gaste se rekening. Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sune-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste is 'n dubbelkamer en die tweede het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-sitarea en -kombuis en braaigeriewe buite. 'n Minimumverblyf van 2 nagte geld.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Breekskade is vir die gaste se rekening. Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 70, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MzMyYTAyLWJhMjYtNDA3ZC1iNDg1LTcyYTg1Yjk0ZTU5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 124 5 1 5 70 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.812186941536 20.044815838337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!