Paddavleitjie Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paddavleitjie Self-catering is in Swellendam en bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 ruim woonstelle wat goed ingerig is en pragtige tuine en veilige parkeerplek bied. Die woonstelle is ideaal vir gesinne, vriendegroepe of sakereisigers.

Elke woonstel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer. Beddegoed, badhanddoeke en badkamergeriewe word voorsien. Die kombuisie het 'n ontbyttoonbank met kroegstoele en die woonstel beskik oor 'n dagbed, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke woonstel het 'n onderdakpatio met 'n ingeboude braai-area.

Gaste het toegang tot oorgenoeg veilige parkeerplek agter 'n motorhek, asook parkeerplek buite. Die pragtige tuine het kruie en groente wat geoes en gebruik kan word indien die benodig word. Daar is ook 'n fietswasarea en 'n fietsstaanplek.

Paddavleitjie Self-catering is in 'n stil omgewing en naby restaurante, kroeë en winkels. Die bekende Faerie Sanctuary is net 'n kort entjie se stap hiervandaan. Besienswaardighede sluit Swellendam-skougronde, die Drostdy Museum, Marloth Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paddavleitjie Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za