Pagoda Strandhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pagoda Strandhuis is in 'n voorstad van Jeffreysbaai, Wavecrest geleë. Die huis is slegs 60 m van Point Beach af.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 oopplan-leefareas en 'n kombuis wat goed toegerus is.

Die eerste, tweede kamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort en bad het. Die derde kamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-eetarea en braai-area het sitplek vir 11 mense en die binnebraai-area het 'n gasbraai en gemaklike leerbanke.

Die braai-area lei na 'n balkon met 'n ononderbroke see-uitsig. Die kuier-area het 'n sitarea en TV met volledige DStv-kanale, asook 'n pool-tafel wat in 'n etenstafel met sitplek vir 12 omskep kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Pagoda Strandhuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pagoda Strandhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za