LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pakamisa Private Game Reserve | LekkeSlaap
+25

Pakamisa Private Game Reserve

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Suite
Aandete en ontbyt is ingesluit.
Wittebrood-Suite
Aandete en ontbyt is ingesluit.
Belasting en Ekstras

Kleilatskiet: die magasyne, klei en geweer is beskikbaar teen ekstra koste.
Kinders onder die ouderdom van 4 bly gratis wanneer hulle deel met ouers.
Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 betaal 50% van die volwasse tarief wanneer hulle deel met ouers.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die derde volwassene tarief indien hulle deel met ouers, of die volle volwasse tarief indien hulle in 'n aparte suite slaap.
Twee ekstra beddens kan in die ruim suites voorsien word op versoek.
Baba-oppasdienste is beskikbaar.
Perdry vir kinders onder die ouderdom van 10 is beskikbaar slegs indien dit voor die tyd gereël is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50%-deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig.
Besprekings sal outomaties laat vaar word en sonder huiwering indien hierdie voorwaardes nie nagekom word nie.
Alle kansellasies moet skriftelik ingedien word.
Alle terugbetalings is onderhewig aan 'n 15%-administrasiefooi.
30 - 22 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die betaalde deposito.
21 - 15 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die betaalde deposito.
14 - 0 dae voor die inklokdatum: verbeur 90% van die betaalde deposito.

Vanaf R4 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pakamisa Lodge, R66, Mkuze, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ODE2OGUxLTI4NjMtNDQwZC04N2E3LWFkODFiMWQ1ZTY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (vir 2 persone) Pakamisa Lodge R66 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -27.460406 31.561691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!