Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palala Boutique Game Lodge & Spa

Lodge
  • Kapasiteit: 154 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas, Swartwater, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R8 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palala Boutique Game Lodge & Spa is in die majestueuse Limpopo-provinsie geleë. Dit is die perfekte venue vir groot of intieme troues. Die lodge maak enige konferensie, bekendstelling, strategiese vergadering of spanbou produktief en lonend. Gaste kan die ritme van die Afrika-bosveld in oorvloed ervaar in 'n enklawe van luuksheid in die wildernis.

Die verblyf beskik oor 'n groot verskeidenheid suites waarvan elkeen koningingrootte- of koninggrootte-beddens en en suite-badkamers het. Die Gesins-suite bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 2 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak in elkeen en 'n sitkamerarea.

Die magiese aantrekkingskrag van Palala Boutique Game Lodge & Spa is onweerstaanbaar vir diegene wat die eksklusiwiteit, goeie tariewe, romanse en avontuur waardeer. Gaste kan heerlike etes, wat deur eg Suid-Afrikaanse bestanddele geïnspireer is, saam met die beste wyn uit elke wynstreek in Suid-Afrika in Matoppie Restaurant geniet.

Daar is verskeie doendinge wat gaste besig sal hou gedurende hul verblyf, of hulle ontspannende doendinge of iets wat die bloed vinniger sal laat pomp soek. Daar is wildritte, begeleide wandelings of opwindende leeutoere. Gaste kan ook op uitstappies op die fietsroetes gaan, visvang aan die oewer van die Limpopo-rivier of voëlkyk in 'n area wat bekendstaan as 'n voëlkykersparadys.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Palala Boutique Game Lodge & Spa
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Plaas, Swartwater, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Palala Boutique Game Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tom Burke Limpopo
Vanaf
Vanaf R8 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R8 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 154 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas, Swartwater, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARy03GpJP5ZteUY3uheG6wdcnRXFR1KqJeoWs21QUSWc2KpPuTp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Farm Swartwater 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -23.089722222222 27.886111111111