Palisades Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palisades Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Lichtenburg met 24 uur-sekuriteit en gewapende reaksie. Dis naby die middestad, winkels en restaurante.

Daar is 2 losstaande eenhede. Die eerste eenheid, Blok A, beskik oor 3 en suite-kamers en die kamers kan saam of apart bespreek word. Kinderbeddens en 'n kot kan op versoek voorsien word. Die eenheid het 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, TV-kamer en leefarea. Daar is ook 'n gastetoilet.

Blok B beskik oor 2 en suite-kamers wat ook saam of apart bespreek kan word. Die eenheid het ook 'n gemeenskaplike kombuis. Maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is ook WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palisades Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za