LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Avenue House | LekkeSlaap
+15

Palm Avenue House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palm-laan 12, Umtentweni, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Palm Avenue House is 'n klein landgoed met 'n selfsorg-vakansiehuis in Umtentweni. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe, sowat 2,8 km vanaf die strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus soos die Oribi Gorge, Shelly Beach en die Wildekus.

Die huis het lugversorging, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort en/of bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei.

Daar is gemaklike rusbanke in die leefarea, asook 'n TV met DStv en 'n pool-tafel. Skuifdeure lei na 'n kuierarea met 'n swembad vir lafenis en 'n lapa met 'n braai-area.

Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar op die perseel. Palm Avenue is sowat 3 km vanaf die strand en 1,8 km vanaf winkels, restaurante, kroeë en ander geriewe en besienswaardighede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Palm Avenue House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Palm-laan 12, Umtentweni, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Palm Avenue House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palm-laan 12, Umtentweni, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZDAzMDdkLWE2ZjEtNDcyZC05ZjgyLWQyOGI3MGM2ZjlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Palm Avenue Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.7161245096 30.459148287737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!