LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Avenue House | LekkeSlaap
+15

Palm Avenue House

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Palm Avenue House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Petrus D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met tieners

Fantasties!

Hele familie het pooltafel en swembad geniet. Ons het heerlike tyd gehad. Huis het alle verwagtinge oortref. Baie veilige parkering. Nou wel entjie van strand, maar ons was baie tevrede. Aircons was nog 'n pluspunt. Cheryl en haar man was baie behulpsaam en het als gedoen om verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Kan definitief aanbeveel! Sal enige tyd weer teruggaan.

Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palm-laan 12, Umtentweni, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZDAzMDdkLWE2ZjEtNDcyZC05ZjgyLWQyOGI3MGM2ZjlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Palm Avenue Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.7161245096 30.459148287737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!