Palm Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié vakansiehuis is in Palm Beach en is ideaal vir 'n groep of familie van 10. Dit is stapafstand van die strand af.

Daar is 4 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens en deel 3 badkamers met 'n stort en bad. 'n Opelug-stort is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, 'n broodrooster en 'n ysmasjien. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer. Verder is daar ook braaigeriewe buite en 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik en genot. 'n Afdak met plek vir 4 voertuie is beskikbaar en die huis het 24 uur-sekuriteit.

Palm Beach is 9 km van San Lameer Buiteklub af waar jy gholf kan speel. Daar is ook verskeie strande in die omgewing. 'n Getypoel en strand is net 'n paar minute se stap hiervandaan. Gaste kan ook in die Mpenjati Natuurreservaat gaan voetslaan.
Wild Coast Sun is 12 km vanaf Port Edward.

Slaapplek

'n Bespreking by Palm Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]