Palm Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Palm Beach bied selfsorgverblyf net 100 m van die strand af en dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat, die tweede grootste vleiland in Suid-Afrika, geleë. Die hutte is sowat 300 m van Palm Beach se hoofswemstrand en getypoel af en dit is net 15 km suid vanaf Ramsgate.

Palm Beach bied verblyf in 2 hutte, genaamd Branderplank-hut en Strandhuis. Elke houthut is toegerus vir selfsorgverblyf en dit beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n pragtige tuin wat voor die hutte uitgelê word. 'n 5000 Liter tenk is aan albei hutte geheg.

Die eiendom het 'n ongelooflike lieflike see-uitsig en walvisse, dolfyne en die sardienwedloop kan tydens spitsseisoen gewaar word, asook die skepe wat verby vaar. Blouduikers, madeliefies, tarentale, blouape en verskeie voëlspesies kan van die dek af gesien word.

Daar is 2 voetslaanroetes in die Mpenjati Natuurreservaat. Bosbokke, fluitende eende en verskeie voëlspesies kan in die woud of op die strandmeer gesien word. Die strandmeer is geskik vir visvang, seilplankry en seil.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za